Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Grafsteensangers
Grafsteensangers [boodskap #63102] Wo, 05 Junie 2002 08:11
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk nou maar nog net 'n paar maande na hierdie ng, dus weet ek nou
nie of wat ek nou pos dalk mosterd na die maal is nie. Gaan kyk bietje
na www.grafsteensangers.co za. Hulle sing weenlietjies en treurmares,
baie op die trant van die Briels van toentertyd met so bietjie humor
by.

Drom
Vorige onderwerp: Dankie vir lirieke!
Volgende onderwerp: Eerste Zuid Afrikaans Muziekfestival in Nederland!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:35:06 MGT 2024