Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Indaba 2002 SA Toeriste Expo in Durban
Indaba 2002 SA Toeriste Expo in Durban [boodskap #62186] Do, 16 Mei 2002 18:48 na volgende boodskap
Dion  is tans af-lyn  Dion
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Kom nou net terug van die Indaba 2002 in Durban - wat 'n fees !!!
As elke Suid Afrikaner maar net kon weet watter fantastiese plekke
daar in Suid Afrika is, sal ons nie eens "bother" om oorsee te wil
toer nie.

Hierdie website was op die Indaba "ge-launch" www.clickza.com
wat jou'n goeie idee sal gee hoe "amazing" ons land is.

Stuur hierdie link vir iemand oorsee
(Annette jy het duisende van hulle)

Thanx
Dion
Re: Indaba 2002 SA Toeriste Expo in Durban [boodskap #62195 is 'n antwoord op boodskap #62186] Do, 16 Mei 2002 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gedoen!!::))
Dankie.
Annette

"Dion" skryf in boodskap news:9b44b157.0205161048.51629682@posting.google.com...
> Kom nou net terug van die Indaba 2002 in Durban - wat 'n fees !!!
> As elke Suid Afrikaner maar net kon weet watter fantastiese plekke
> daar in Suid Afrika is, sal ons nie eens "bother" om oorsee te wil
> toer nie.
>
> Hierdie website was op die Indaba "ge-launch" www.clickza.com
> wat jou'n goeie idee sal gee hoe "amazing" ons land is.
>
> Stuur hierdie link vir iemand oorsee
> (Annette jy het duisende van hulle)
>
> Thanx
> Dion
Re: Indaba 2002 SA Toeriste Expo in Durban [boodskap #62202 is 'n antwoord op boodskap #62186] Vr, 17 Mei 2002 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het al klaar 3 positiewe reaksies gekry tov die webblad.
Annette

"Dion" skryf in boodskap news:9b44b157.0205161048.51629682@posting.google.com...
> Kom nou net terug van die Indaba 2002 in Durban - wat 'n fees !!!
> As elke Suid Afrikaner maar net kon weet watter fantastiese plekke
> daar in Suid Afrika is, sal ons nie eens "bother" om oorsee te wil
> toer nie.
>
> Hierdie website was op die Indaba "ge-launch" www.clickza.com
> wat jou'n goeie idee sal gee hoe "amazing" ons land is.
>
> Stuur hierdie link vir iemand oorsee
> (Annette jy het duisende van hulle)
>
> Thanx
> Dion
Re: Indaba 2002 SA Toeriste Expo in Durban [boodskap #62205 is 'n antwoord op boodskap #62186] Vr, 17 Mei 2002 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Puik nuwe webwerf www.southafrica.net - net jammer GEEN van die e-pos
addresse werk vanaf die werf nie. Bel hoofkantoor en vra vir e-pos en hul
gee vir my "www...."! Verduidelik die verskil tussen web en e-adres en kry
xolani@ maar wag nou al twee dae vir 'n antwoord. Seker op lang verlof na
die indaba.

:-(

TJ
www.artslink.co.za
Re: Indaba 2002 SA Toeriste Expo in Durban [boodskap #62206 is 'n antwoord op boodskap #62205] Vr, 17 Mei 2002 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel TJ - vanoggend oor die radio een of ander e-pos adres as jy met 'n
minister of hoge in aanraking kom - selfs toe dit gespel word, het dit maar
sokkel-sokkel gegaan:))
Ek het niks teen etniese name nie, maar ek dink nie daardie hoge gaan enige
e-posse kry nie;)))
Elk geval - dis nie net op die internet waar standaarde bietjie verswak
nie - kry vanoggend 'n ding van die Wildlifemense - maar ek gaan definitief
nie deur al daardie nonsens net om 2 kentekens te kry nie.
Gister wil ek inbel vir 'n kompetisie van Marie Claire - ek is mos bietjie
gelukkig met die goed - en toe is die inbelnommer 1 syfer te min.
Kos my om hulle te bel om uit te vind wat die regte nommer is.
Toe kom ek by uit by die kompetisielyn, en raai wat?
Geen plek waar mens 'n antwoord gee nie.
Janee - hoe vinniger en swakker.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3ce4a7d1$0$18845@hades.is.co.za...
> Puik nuwe webwerf www.southafrica.net - net jammer GEEN van die e-pos
> addresse werk vanaf die werf nie. Bel hoofkantoor en vra vir e-pos en hul
> gee vir my "www...."! Verduidelik die verskil tussen web en e-adres en kry
> xolani@ maar wag nou al twee dae vir 'n antwoord. Seker op lang verlof na
> die indaba.
>
> :-(
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Indaba 2002 SA Toeriste Expo in Durban [boodskap #62209 is 'n antwoord op boodskap #62186] Vr, 17 Mei 2002 10:29 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
TJ - lyk my ons moet P&P kry om Satoer te help:)))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3ce4cd29$0$18847@hades.is.co.za...
>
> ----- Original Message -----
> From: "System Administrator"
> Sent: Friday, May 17, 2002 11:37 AM
> Subject: Undeliverable: Congrats
>
>
>> Your message
>>
>> To: in...@southafricantourism.com
>> Cc: jhbinter...@southafricantourism.com;
>> syd...@southafricantourism.com; vie...@southafricantourism.com;
>> pa...@southafricantourism.com; fran...@southafricantourism.com;
>> mil...@southafricantourism.com; to...@southafricantourism.com;
>> amst...@southafricantourism.com; zur...@southafricantourism.com;
>> in...@south-african-tourism.org; new...@southafricantourism.com;
>> har...@southafricantourism.com
>> Subject: Congrats
>> Sent: Fri, 17 May 2002 11:27:07 +0200
>>
>> did not reach the following recipient(s):
>>
>> amst...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> fran...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> har...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> jhbinter...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57
> +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> mil...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> new...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> pa...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> syd...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> to...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> vie...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>> zur...@southafricantourism.com on Fri, 17 May 2002 11:36:57 +0200
>> The recipient name is not recognized
>> The MTS-ID of the original message is: c=us;a= ;p=sa
>> tourism;l=NTSVHQ030205170936K9WL446R
>> MSEXCH:IMS:SA TOURISM:SATOUR:NTSVHQ03 0 (000C05A6) Unknown Recipient
>>
>
Vorige onderwerp: 'n Naweek Uitstappie
Volgende onderwerp: 'n Wonderlike Nuwe Plek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:43:22 MGT 2024