Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Koos Doep - "Vier Horisonne
Koos Doep - "Vier Horisonne [boodskap #61919] Sa, 11 Mei 2002 05:53 na volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vier Horisonne
Koos Du Plessis

lank lank gelede
in 'n ver eeu van vrede
het elkeen sy koring vergaar
toe kom daar 'n wysaard
en sê net 'n skerp swaard
sal al hierdie rus kan bewaar

en die klip uit die aarde
giet gloeiende swaarde
want almal met ore kan hoor
ja die hart van die aarde
skenk gloeiende swaarde
en wie wil die vrede verloor
en soos die koring deur
dissel en doring verdring
waar die plethammer skree
en toe die landbouer
omkyk oor sy skouer
gewaar hy met skrik hy's alleen
hy's alleen hy's alleen

want die klip uit die aarde
word glimmende swaarde
en die ploeë verroes op die land
o die kippe uit die aarde
word singende swaarde
en werkywer val voor verstand
want honger kon fluister
aan die wat sou luister
die swaard koop die oes op die land
wat doen hy vir vrede
kom maak hom die skede
van elke blink swaard in 'n hand
in 'n hand in 'n hand

en die klip uit die aarde
word bloeiende swaarde
wat vrede bewaar tot die dood
ja die hart van die aarde
giet gloeiende swaarde
wat koring verbrysel tot brood

lank lank gelede
die boodskap van vrede
versprei soos die windroos se saad
die swart walg van roes
en die arbeid se oes
kan jy nie by 'n landbouer laat
da da da da da da

en oor vier horisonne
sluip grafstil kolonne
met min wat dit sien wil verstaan
ja oor vier horisonne
kruip donker kanonne
geëets in 'n bloeiende maan

_________________________
Re: Koos Doep - "Vier Horisonne [boodskap #61957 is 'n antwoord op boodskap #61919] So, 12 Mei 2002 01:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JD Bothma  is tans af-lyn  JD Bothma
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
weet iemand waar ek hierdie liedjie in mp3 musiek formaat kan kry???

JD Bothma

--
UKRA #1256

"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty

"Rosie" skryf in boodskap news:abiba1$465$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vier Horisonne
> Koos Du Plessis
>
> lank lank gelede
> in 'n ver eeu van vrede
> het elkeen sy koring vergaar
> toe kom daar 'n wysaard
> en sê net 'n skerp swaard
> sal al hierdie rus kan bewaar
>
> en die klip uit die aarde
> giet gloeiende swaarde
> want almal met ore kan hoor
> ja die hart van die aarde
> skenk gloeiende swaarde
> en wie wil die vrede verloor
> en soos die koring deur
> dissel en doring verdring
> waar die plethammer skree
> en toe die landbouer
> omkyk oor sy skouer
> gewaar hy met skrik hy's alleen
> hy's alleen hy's alleen
>
> want die klip uit die aarde
> word glimmende swaarde
> en die ploeë verroes op die land
> o die kippe uit die aarde
> word singende swaarde
> en werkywer val voor verstand
> want honger kon fluister
> aan die wat sou luister
> die swaard koop die oes op die land
> wat doen hy vir vrede
> kom maak hom die skede
> van elke blink swaard in 'n hand
> in 'n hand in 'n hand
>
> en die klip uit die aarde
> word bloeiende swaarde
> wat vrede bewaar tot die dood
> ja die hart van die aarde
> giet gloeiende swaarde
> wat koring verbrysel tot brood
>
> lank lank gelede
> die boodskap van vrede
> versprei soos die windroos se saad
> die swart walg van roes
> en die arbeid se oes
> kan jy nie by 'n landbouer laat
> da da da da da da
>
> en oor vier horisonne
> sluip grafstil kolonne
> met min wat dit sien wil verstaan
> ja oor vier horisonne
> kruip donker kanonne
> geëets in 'n bloeiende maan
>
> _________________________
>
Re: Koos Doep - "Vier Horisonne [boodskap #61965 is 'n antwoord op boodskap #61957] So, 12 Mei 2002 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"JD Bothma" schreef...
> weet iemand waar ek hierdie liedjie in mp3 musiek formaat kan kry???

Ek sou dit ook graag wil weet.

Omdat daar nogal wat aandag hier was vir Koos Du Plessis het ek gaan soek na
sy liedjies (op my hardeskyf: in my Napsterdaë het ek meer musiek afgelaai
as ek kon luister het). Horisonne het ek nie kan vind nie.

Groete,
Arthur
Re: Koos Doep - "Vier Horisonne [boodskap #62131 is 'n antwoord op boodskap #61965] Wo, 15 Mei 2002 10:26 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bly as ons gevroetel met Koos jou aan sy musiek kon blootstel. Hy was
nogal, na my mening, een van die rares wat 'n mooi melodie kon skryf en dan
nog goeie lirieke daarby kon pleeg.

Koot

"Arthur" skryf in boodskap news:ableni$lh2$1@news.kabelfoon.nl...
> "JD Bothma" schreef...
>> weet iemand waar ek hierdie liedjie in mp3 musiek formaat kan kry???
>
> Ek sou dit ook graag wil weet.
>
> Omdat daar nogal wat aandag hier was vir Koos Du Plessis het ek gaan soek na
> sy liedjies (op my hardeskyf: in my Napsterdaë het ek meer musiek afgelaai
> as ek kon luister het). Horisonne het ek nie kan vind nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
Vorige onderwerp: Koos Doep - "Splinternuut"
Volgende onderwerp: Koos du Plessis lirieke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 02:31:55 MGT 2024