Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Help - ek soek Koos Doep se "Wie weet"....
Help - ek soek Koos Doep se "Wie weet".... [boodskap #61771] Do, 09 Mei 2002 14:05 na volgende boodskap
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ek sien Koos Doep se naam en is op soek na die CD/album wat sy weergawe van
"Wie weet" op het (as jy dit digitaal beskikbaar het, laat weet ook maar).
Enige iemand - enige idees? Ek weet Annelie van Rooyen sing dit ook, maar
Koos mag maar...
Re: Help - ek soek Koos Doep se "Wie weet".... [boodskap #61775 is 'n antwoord op boodskap #61771] Do, 09 Mei 2002 15:15 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jan Van Aardt" wrote:

> Ek sien Koos Doep se naam en is op soek na die CD/album wat sy weergawe van
> "Wie weet" op het (as jy dit digitaal beskikbaar het, laat weet ook maar).
> Enige iemand - enige idees? Ek weet Annelie van Rooyen sing dit ook, maar
> Koos mag maar...

Ek het wel die lirieke geplaas, maar het nie die CD nie. Ek is nie in
SA woonagtig nie. Jammer.
Vorige onderwerp: " Op die pad na Nooitgedacht " deur KOOS DU PLESSIS
Volgende onderwerp: Koos Doep - "Die Huistoepad"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 17:53:51 MGT 2024