Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » BMW Stelery
BMW Stelery [boodskap #61757] Do, 09 Mei 2002 06:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is die nuwe BMW, waar alles elektronies is, en mens nie eers 'n
sleutel nodig het nie, die maklikste ( en gewildste) voertuig om te steel.
Nadat die deur oopgemaak is, en die alarm skaars twee beeps gegee het, word
die swart kontroleboksie glo met 'n helse slag geslaan, dan is alles bedem
en kan die diewe vrolik wegry.
Annette.
Re: BMW Stelery [boodskap #61762 is 'n antwoord op boodskap #61757] Do, 09 Mei 2002 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 May 2002 08:54:48 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Blykbaar is die nuwe BMW, waar alles elektronies is, en mens nie eers 'n
> sleutel nodig het nie, die maklikste ( en gewildste) voertuig om te steel.
> Nadat die deur oopgemaak is, en die alarm skaars twee beeps gegee het, word
> die swart kontroleboksie glo met 'n helse slag geslaan, dan is alles bedem
> en kan die diewe vrolik wegry.
> Annette.
>
>

moeilik om te glo. waar het jy dit gehoor/gelees?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: BMW Stelery [boodskap #61763 is 'n antwoord op boodskap #61762] Do, 09 Mei 2002 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sondag by 'n oom wat een so verloor het, toe vertel die polisie in Kimberley
vir hom hoe maklik dit gedoen word.
Ek wou dit ook nie glo nie, maar toe gee hy nogal 'n demonstrasie ,volgens
die polisie, hoe dit gedoen word.
Die polisie weet hoe mense goed steel:)))

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:5aekdusguhpt02s3lljbaha822qdomda5s@4ax.com...
> On Thu, 9 May 2002 08:54:48 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Blykbaar is die nuwe BMW, waar alles elektronies is, en mens nie eers 'n
>> sleutel nodig het nie, die maklikste ( en gewildste) voertuig om te steel.
>> Nadat die deur oopgemaak is, en die alarm skaars twee beeps gegee het, word
>> die swart kontroleboksie glo met 'n helse slag geslaan, dan is alles bedem
>> en kan die diewe vrolik wegry.
>> Annette.
>>
>
> moeilik om te glo. waar het jy dit gehoor/gelees?
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: BMW Stelery [boodskap #61788 is 'n antwoord op boodskap #61763] Do, 09 Mei 2002 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Eerder: Die polisie weet hoe om mens se goed te steel.

> Die polisie weet hoe mense goed steel:)))
>
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:5aekdusguhpt02s3lljbaha822qdomda5s@4ax.com...
>> On Thu, 9 May 2002 08:54:48 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Blykbaar is die nuwe BMW, waar alles elektronies is, en mens nie eers 'n
>>> sleutel nodig het nie, die maklikste ( en gewildste) voertuig om te steel.
>>> Nadat die deur oopgemaak is, en die alarm skaars twee beeps gegee het, word
>>> die swart kontroleboksie glo met 'n helse slag geslaan, dan is alles bedem
>>> en kan die diewe vrolik wegry.
>>> Annette.
>>>
>>>
>>
>> moeilik om te glo. waar het jy dit gehoor/gelees?
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: BMW Stelery [boodskap #61789 is 'n antwoord op boodskap #61788] Do, 09 Mei 2002 19:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Selle ding;)))
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3cdb4b64$1_3@batman.vip-za.com...
> Eerder: Die polisie weet hoe om mens se goed te steel.
>
>> Die polisie weet hoe mense goed steel:)))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:5aekdusguhpt02s3lljbaha822qdomda5s@4ax.com...
>>> On Thu, 9 May 2002 08:54:48 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Blykbaar is die nuwe BMW, waar alles elektronies is, en mens nie eers 'n
>>>> sleutel nodig het nie, die maklikste ( en gewildste) voertuig om te steel.
>>>> Nadat die deur oopgemaak is, en die alarm skaars twee beeps gegee het, word
>>>> die swart kontroleboksie glo met 'n helse slag geslaan, dan is alles bedem
>>>> en kan die diewe vrolik wegry.
>>>> Annette.
>>>>
>>>>
>>>
>>> moeilik om te glo. waar het jy dit gehoor/gelees?
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: Kombi Begrafnis
Volgende onderwerp: Nuwe Toyota
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:48:39 MGT 2024