Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Dankie vir lirieke!
Dankie vir lirieke! [boodskap #61698] Wo, 08 Mei 2002 06:31 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek is regtig vreeslik bly oor al die Koos Doep-lirieke wat julle hier pos.
Ek sal dit vir die vrou in Vancouver aanstuur, met 'n effense vertaling
daarby.

Ek voel ook dis vir 'n goeie saak want die vrou laat weet dat hy (Koos) die
taal baie mooi laat klink. Sulke woorde is genoeg om my aan te spoor om al
die lirieke te probeer kry.

Groetes
Koot (jpie...@petech.ac.za)
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61703 is 'n antwoord op boodskap #61698] Wo, 08 Mei 2002 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Terloops, volgens my lys kort ek nog:

As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.

So, asseblief, as jy dit êrens op 'n CD-omslag of iets het, hier is jou kans
om iets vir die volk te doen...

Ek weet ek klink bra soos die omie in die Boere-oorlog (kan nie mooi die
name onthou nie) wat, toe hy hoor van die afsterwe van 'n Britse generaal,
gebid het: "Here, ons dra die afgestorwe generaal A aan U op. Ons wil U net
herinner dat B en C nog hier met ons is..."

Koot
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61712 is 'n antwoord op boodskap #61703] Wo, 08 Mei 2002 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot Pieterse wrote:

> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.

Hei, Katryn het "As almal ver is" al klaar
ingetik.
Dis effens van 'n boekhou om te weet wat nog
nie op is nie. Ek sien ek het "Koue Vuur"
opgesit nadat Katryn dit al gedoen het.
Ek sal probeer intik soveel ek kan, maar sal
hulp verwelkom. Ek weet nie of ons almal het
nie.

Gloudina
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61741 is 'n antwoord op boodskap #61703] Wo, 08 Mei 2002 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek kan vir jou die lirieke gee van:
1)Vier horisonne
2) Die Huistoepad
3)Een Skermeraand
4) Splinternuut
5)Middernagtrein
6)Oseaan
7)Droomboom
8)Eendag
9)Oogskade
10) Nagkonsert
11) Woorde.

Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood uitgereik
is. Laat weet.

"Koot Pieterse" wrote in > Terloops, volgens
my lys kort ek nog:
>
> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61750 is 'n antwoord op boodskap #61741] Do, 09 Mei 2002 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Doringrosie

Waarom plaas jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit waardeer ...

"Rosie" wrote in message
news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
> 1)Vier horisonne
> 2) Die Huistoepad
> 3)Een Skermeraand
> 4) Splinternuut
> 5)Middernagtrein
> 6)Oseaan
> 7)Droomboom
> 8)Eendag
> 9)Oogskade
> 10) Nagkonsert
> 11) Woorde.
>
> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood uitgereik
> is. Laat weet.
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops, volgens
> my lys kort ek nog:
>>
>> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
>> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>>
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61753 is 'n antwoord op boodskap #61750] Do, 09 Mei 2002 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit het iets te doen me die sterk kompetisiegees in ons:))
As ons iets doen, wil ons die beste daarin wees:))

Ek het op 'n ander groep geskryf oor die groot massamarse in Engeland ter
ondersteuning om dagga te wettig - interessante antwoorde daar gekry -
miskien moet hulle dagga ook hier wettig - die inkomste in die staatskas uit
daardie bron behoort ons belastinglas met 'n verdere % of twee af te
bring;))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:abcsg3$g70$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Doringrosie
>
> Waarom plaas jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit waardeer ...
>
> "Rosie" skryf in boodskap news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
>> 1)Vier horisonne
>> 2) Die Huistoepad
>> 3)Een Skermeraand
>> 4) Splinternuut
>> 5)Middernagtrein
>> 6)Oseaan
>> 7)Droomboom
>> 8)Eendag
>> 9)Oogskade
>> 10) Nagkonsert
>> 11) Woorde.
>>
>> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood uitgereik
>> is. Laat weet.
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops, volgens
>> my lys kort ek nog:
>>>
>>> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
>>> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>>> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>>> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>>>
>>
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61756 is 'n antwoord op boodskap #61741] Do, 09 Mei 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hallo daar

Ek vertaal op die oomblik 'n barshou aan die lirieke wat die mense reeds
gepos het. Wat my betref hoop ek nie sy vra vir daardies wat jy het ook nie!
Dankie vir die aanbod.

Maar, wat Annette sê is waar - pos dit dalk maar in elk geval vir die ander
lesers.

Koot

"Rosie" wrote in message
news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
> 1)Vier horisonne
> 2) Die Huistoepad
> 3)Een Skermeraand
> 4) Splinternuut
> 5)Middernagtrein
> 6)Oseaan
> 7)Droomboom
> 8)Eendag
> 9)Oogskade
> 10) Nagkonsert
> 11) Woorde.
>
> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood uitgereik
> is. Laat weet.
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops, volgens
> my lys kort ek nog:
>>
>> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
>> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>>
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61758 is 'n antwoord op boodskap #61756] Do, 09 Mei 2002 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
Annette

"Koot Pieterse" wrote in message
news:abd6d3$v3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hallo daar
>
> Ek vertaal op die oomblik 'n barshou aan die lirieke wat die mense reeds
> gepos het. Wat my betref hoop ek nie sy vra vir daardies wat jy het ook nie!
> Dankie vir die aanbod.
>
> Maar, wat Annette sê is waar - pos dit dalk maar in elk geval vir die ander
> lesers.
>
> Koot
>
> "Rosie" wrote in message
> news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
>> 1)Vier horisonne
>> 2) Die Huistoepad
>> 3)Een Skermeraand
>> 4) Splinternuut
>> 5)Middernagtrein
>> 6)Oseaan
>> 7)Droomboom
>> 8)Eendag
>> 9)Oogskade
>> 10) Nagkonsert
>> 11) Woorde.
>>
>> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood uitgereik
>> is. Laat weet.
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops, volgens
>> my lys kort ek nog:
>>>
>>> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
>>> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>>> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>>> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>>>
>>
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61764 is 'n antwoord op boodskap #61758] Do, 09 Mei 2002 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Askies Annette. Askies Danielle.

"Annette" skryf in boodskap news:abd91s$h1lcv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:abd6d3$v3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Hallo daar
>>
>> Ek vertaal op die oomblik 'n barshou aan die lirieke wat die mense reeds
>> gepos het. Wat my betref hoop ek nie sy vra vir daardies wat jy het ook nie!
>> Dankie vir die aanbod.
>>
>> Maar, wat Annette sê is waar - pos dit dalk maar in elk geval vir die ander
>> lesers.
>>
>> Koot
>>
>> "Rosie" wrote in message
>> news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
>>> 1)Vier horisonne
>>> 2) Die Huistoepad
>>> 3)Een Skermeraand
>>> 4) Splinternuut
>>> 5)Middernagtrein
>>> 6)Oseaan
>>> 7)Droomboom
>>> 8)Eendag
>>> 9)Oogskade
>>> 10) Nagkonsert
>>> 11) Woorde.
>>>
>>> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood uitgereik
>>> is. Laat weet.
>>>
>>>
>>> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops, volgens
>>> my lys kort ek nog:
>>>>
>>>> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet sonder
>>>> woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>>>> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>>>> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61765 is 'n antwoord op boodskap #61764] Do, 09 Mei 2002 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Methinks dit was Jonas wat gesê het : "Doringrosie, waarom plaas
jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit waardeer ..."

Koot, nou moet jy en Annette askies vra :-)

En Jonas, daardie Rosie lyk nie vir my na Doringrosie nie, hoor.

Wouter

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:abdhed$cg6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Askies Annette. Askies Danielle.

"Annette" skryf in boodskap news:abd91s$h1lcv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:abd6d3$v3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Hallo daar
>>
>> Ek vertaal op die oomblik 'n barshou aan die lirieke wat die mense reeds
>> gepos het. Wat my betref hoop ek nie sy vra vir dis wat jy het ook nie!
>> Dankie vir die aanbod.
>>
>> Maar, wat Annette sê is waar - pos dit maar in elk geval vir die nder
>> lesers.
>>
>> Koot
>>
>> "Rosie" wrote in message
>> news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
>>> 1)Vier horisonne
>>> 2) Die Huistoepad
>>> 3)Een Skermeraand
>>> 4) Splinternuut
>>> 5)Middernagtrein
>>> 6)Oseaan
>>> 7)Droomboom
>>> 8)Eendag
>>> 9)Oogskade
>>> 10) Nagkonsert
>>> 11) Woorde.
>>>
>>> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood
> uitgereik is. Laat weet.
>>>
>>>
>>> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops,
>> volgens my lys kort ek nog:
>>>>
>>>> As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet
>> sonder woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>>>> Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na
>> Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>>>> teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61769 is 'n antwoord op boodskap #61765] Do, 09 Mei 2002 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Askies Jonas. Ek dag Danielle is dalk jou verhoognaam.

Koot

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cda505e.0@news1.mweb.co.za...
> Methinks dit was Jonas wat gesê het : "Doringrosie, waarom plaas
> jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit waardeer ..."
>
> Koot, nou moet jy en Annette askies vra :-)
>
> En Jonas, daardie Rosie lyk nie vir my na Doringrosie nie, hoor.
>
> Wouter
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:abdhed$cg6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Askies Annette. Askies Danielle.
>
> "Annette" wrote in message
> news:abd91s$h1lcv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:abd6d3$v3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Hallo daar
>>>
>>> Ek vertaal op die oomblik 'n barshou aan die lirieke wat die mense reeds
>>> gepos het. Wat my betref hoop ek nie sy vra vir dis wat jy het ook nie!
>>> Dankie vir die aanbod.
>>>
>>> Maar, wat Annette sê is waar - pos dit maar in elk geval vir die nder
>>> lesers.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Rosie" wrote in message
>>> news:abc46d$7nb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek kan vir jou die lirieke gee van:
>>>> 1)Vier horisonne
>>>> 2) Die Huistoepad
>>>> 3)Een Skermeraand
>>>> 4) Splinternuut
>>>> 5)Middernagtrein
>>>> 6)Oseaan
>>>> 7)Droomboom
>>>> 8)Eendag
>>>> 9)Oogskade
>>>> 10) Nagkonsert
>>>> 11) Woorde.
>>>>
>>>> Dit is afkomstig van die cd "Die Vierde Horison" wat na sy dood
>> uitgereik is. Laat weet.
>>>>
>>>>
>>>> "Koot Pieterse" wrote in > Terloops,
>>> volgens my lys kort ek nog:
>>>> >
>>>> > As almal ver is/As jy my kon volg/Boshoek/Die somer is verby/Groet
>>> sonder woorde/Hier's on almal tesaam/Miskien Karien/
>>>> > Mornay/Najaarsdroom/Onthou jy nog/Op pad na
>>> Nooitgedacht/Pretoria/Skadu's
>>>> > teen die muur/Skielik is jy vry/Soektog/Spore op die maan.
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61772 is 'n antwoord op boodskap #61769] Do, 09 Mei 2002 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Koot Pieterse" wrote:

> Askies Jonas. Ek dag Danielle is dalk jou verhoognaam.

Ag nee jong. As ek 'n "verhoognaam" kies, dan steek ek nie myself weg
nie. Ek gebruik 3 name hier, en dis geen geheim nie - my regte naam
(Danielle), en streepmuis en katryn.
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61774 is 'n antwoord op boodskap #61758] Do, 09 Mei 2002 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))

Nee, Annette. Danielle het niks gevra in hierdie verband nie.
:-)
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61778 is 'n antwoord op boodskap #61774] Do, 09 Mei 2002 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:pe4ldu434v34uld71q0eejpib2m7gir0mt@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
>
> Nee, Annette. Danielle het niks gevra in hierdie verband nie.
> :-)
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61781 is 'n antwoord op boodskap #61778] Do, 09 Mei 2002 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
> Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))

Nee koot, Annette - jy is baie deurmekaar deesdae. Wat gaan aan?
:-)
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61783 is 'n antwoord op boodskap #61781] Do, 09 Mei 2002 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot is Pieterse:)))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:2nclduss654tevs2tko4enpe8akh1pojhu@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
>> Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))
>
> Nee koot, Annette - jy is baie deurmekaar deesdae. Wat gaan aan?
> :-)
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61784 is 'n antwoord op boodskap #61783] Do, 09 Mei 2002 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel gedaan! :-))

> Koot is Pieterse:)))
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:2nclduss654tevs2tko4enpe8akh1pojhu@4ax.com...
>> "Annette" wrote:

>>> Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
>>> Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))

>> Nee koot, Annette - jy is baie deurmekaar deesdae. Wat gaan aan?
>> :-)

>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61793 is 'n antwoord op boodskap #61756] Do, 09 Mei 2002 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 May 2002 08:53:29 +0200, "Koot Pieterse"
wrote:

Jonas sê:
Doringrosie
Waarom plaas jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit
waardeer ...

En Koot antwoord:
Maar, wat Annette sê is waar - pos dit dalk maar in elk geval vir die
ander lesers.

en net so deurmekaar sê Annette:
Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
Annette

Koot vra askies en sê net daarna dat hy dog Jonas speel die Danielle
rol op die verhoog

Nou dink Dave dat dit tyd is dat julle mekaar
se stemme leer ken
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61802 is 'n antwoord op boodskap #61793] Do, 09 Mei 2002 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave Du Plessis wrote:

> Nou dink Dave dat dit tyd is dat julle mekaar
> se stemme leer ken

Welkom terug Dave! :-)
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61803 is 'n antwoord op boodskap #61793] Do, 09 Mei 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Fa-la-la-la -la - In die lae G - ek is 'n alt:))
Annette

"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:3vjldu4g0gebib13vjmdkiuor9rm0jt02m@4ax.com...
> On Thu, 9 May 2002 08:53:29 +0200, "Koot Pieterse"
> wrote:
>
>
>
> Jonas sê:
> Doringrosie
> Waarom plaas jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit
> waardeer ...
>
> En Koot antwoord:
> Maar, wat Annette sê is waar - pos dit dalk maar in elk geval vir die
> ander lesers.
>
> en net so deurmekaar sê Annette:
> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
> Annette
>
> Koot vra askies en sê net daarna dat hy dog Jonas speel die Danielle
> rol op die verhoog
>
> Nou dink Dave dat dit tyd is dat julle mekaar
> se stemme leer ken
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61815 is 'n antwoord op boodskap #61802] Do, 09 Mei 2002 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 May 2002 16:39:14 -0400, Katryn wrote:

> Dave Du Plessis wrote:
>
>> Nou dink Dave dat dit tyd is dat julle mekaar
>> se stemme leer ken
>
> Welkom terug Dave! :-)

Dankie Danielle, jy kry dit reg om my werklik
welkom te laat voel:-)

DD
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61816 is 'n antwoord op boodskap #61803] Do, 09 Mei 2002 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 May 2002 22:42:04 +0200, "Annette" wrote:

> Fa-la-la-la -la - In die lae G - ek is 'n alt:))
> Annette
>

Soos gewoonlik klink jou woorde
soos 'n lied Annette:-)

DD
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61818 is 'n antwoord op boodskap #61793] Do, 09 Mei 2002 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HAL  is tans af-lyn  HAL
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dave Du Plessis wrote:

> Jonas sê:
> Doringrosie
> Waarom plaas jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit
> waardeer ...
>
> En Koot antwoord:
> Maar, wat Annette sê is waar - pos dit dalk maar in elk geval vir die
> ander lesers.
>
> en net so deurmekaar sê Annette:
> Koot, dit was Danielle wat dit gevra het - maar ek stem ook saam:))
> Annette
>
> Koot vra askies en sê net daarna dat hy dog Jonas speel die Danielle
> rol op die verhoog
>
> Nou dink Dave dat dit tyd is dat julle mekaar
> se stemme leer ken

HAL: Dave, my mind is going...I can feel it...I can feel it...My mind
is
going...There is no question about it...I can feel it....I can feel
it...
I can feel it...I'm afraid...Good afternoon gentlemen, I am a HAL
9000
computer. I became operational at the H.A.L. labs in Urbana Illinois
on
the 12th of January 1992. My instructor was Mr. Langley and he
taught me
to sing a song. If you'd like to hear it I can sing it for you?
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61819 is 'n antwoord op boodskap #61818] Do, 09 Mei 2002 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 May 2002 18:14:37 -0400, HAL wrote:

> Dave Du Plessis wrote:
>

>> Nou dink Dave dat dit tyd is dat julle mekaar
>> se stemme leer ken
>
> HAL: Dave, my mind is going...I can feel it...I can feel it...My mind
> is
> going...There is no question about it...I can feel it....I can feel
> it...
> I can feel it...I'm afraid...Good afternoon gentlemen, I am a HAL
> 9000
> computer. I became operational at the H.A.L. labs in Urbana Illinois
> on
> the 12th of January 1992. My instructor was Mr. Langley and he
> taught me
> to sing a song. If you'd like to hear it I can sing it for you?

ooooh... but your accent is terrible Hal...!

Dave
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61824 is 'n antwoord op boodskap #61819] Do, 09 Mei 2002 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave Du Plessis wrote:

> HAL:
> and he taught me to sing a song. If you'd like to hear it I can sing it for you?

> Dave:
> ooooh... but your accent is terrible Hal...!

Shame on you, Dave. HAL wou maar net Daaaaisy Daaisy vir jou gesing
het! :-((
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61835 is 'n antwoord op boodskap #61783] Vr, 10 Mei 2002 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Veral soms.
Koot

"Annette" skryf in boodskap news:abefgf$hi6ps$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot is Pieterse:)))
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:2nclduss654tevs2tko4enpe8akh1pojhu@4ax.com...
>> "Annette" wrote:
>>
>>> Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
>>> Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))
>>
>> Nee koot, Annette - jy is baie deurmekaar deesdae. Wat gaan aan?
>> :-)
>>
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61838 is 'n antwoord op boodskap #61835] Vr, 10 Mei 2002 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
KVS Pieterse?:))
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:abfpqr$au8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Veral soms.
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:abefgf$hi6ps$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Koot is Pieterse:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:2nclduss654tevs2tko4enpe8akh1pojhu@4ax.com...
>>> "Annette" wrote:
>>>
>>>> Ek wou die man maar net dankbaar maak:)))
>>>> Jonas, dankie dat jy Danielle was vir een possie:)))
>>>
>>> Nee koot, Annette - jy is baie deurmekaar deesdae. Wat gaan aan?
>>> :-)
>>>
>>
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61889 is 'n antwoord op boodskap #61698] Vr, 10 Mei 2002 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 May 2002 21:36:29 +0200, "Tobie" wrote:

> 
ek weet Tobie, o ja ek weet:-)))
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61898 is 'n antwoord op boodskap #61889] Vr, 10 Mei 2002 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave Du Plessis wrote:

> On Fri, 10 May 2002 21:36:29 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> 
> ek weet Tobie, o ja ek weet:-)))

Wat weet jy en Tobie? Ek het daai prentjie gesien, hoor. Ek het
gesien....


Die feeks van Athene
:-)

(terloops, het ek iets feeksagtig teenoor jou of Tobie gesê? Indien
wel, vra ek omverskoning - al weet ek nie wanneer of waar nie.)
Vier Horisonne - Koos Du Plessis [boodskap #61914 is 'n antwoord op boodskap #61750] Sa, 11 Mei 2002 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vier Horisonne
Koos du Plessis

lank lank gelede
in 'n ver eeu van vrede
het elkeen sy koring vergaar
toe kom daar 'n wysaard
en sê net 'n skerp swaard
sal al hierdie rus kan bewaar

en die klip uit die aarde
giet gloeiende swaarde
want almal met ore kan hoor
ja die hart van die aarde
skenk gloeiende swaarde
en wie wil die vrede verloor
en soos die koring deur
dissel en doring verdring
waar die plethammer skree
en toe die landbouer
omkyk oor sy skouer
gewaar hy met skrik hy's alleen
hy's alleen hy's alleen

want die klip uit die aarde
word glimmende swaarde
en die ploeë verroes op die land
o die kippe uit die aarde
word singende swaarde
en werkywer val voor verstand
want honger kon fluister
aan die wat sou luister
die swaard koop die oes op die land
wat doen hy vir vrede
kom maak hom die skede
van elke blink swaard in 'n hand
in 'n hand in 'n hand

en die klip uit die aarde
word bloeiende swaarde
wat vrede bewaar tot die dood
ja die hart van die aarde
giet gloeiende swaarde
wat koring verbrysel tot brood

lank lank gelede
die boodskap van vrede
versprei soos die windroos se saad
die swart walg van roes
en die arbeid se oes
kan jy nie by 'n landbouer laat
da da da da da da

en oor vier horisonne
sluip grafstil kolonne
met min wat dit sien wil verstaan
ja oor vier horisonne
kruip donker kanonne
geëts in 'n bloeiende maan
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61915 is 'n antwoord op boodskap #61750] Sa, 11 Mei 2002 05:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nou's ek darem geheel gekonfoes hier met verhoogname, en wie is nou wie, en
hahahahahaha.....lekker geglimlag.
Ek is nie die wereld se beste tikster nie, ek gaan dus maar een of twee dan
plaas, okei?

Dis lekker om julle almal te leer ken. Klink na 'n gawe spul ;-)

"Jonas" skryf in boodskap news:abcsg3$g70$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Doringrosie
>
> Waarom plaas jy dit nie sommer hier nie - dan kan ons almal dit waardeer ...
>
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61982 is 'n antwoord op boodskap #61898] So, 12 Mei 2002 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 May 2002 16:10:03 -0400, Katryn wrote:

>> ek weet Tobie, o ja ek weet:-)))
>
> Wat weet jy en Tobie? Ek het daai prentjie gesien, hoor. Ek het
> gesien....
>
>
> Die feeks van Athene
> :-)
>
> (terloops, het ek iets feeksagtig teenoor jou of Tobie gesê? Indien
> wel, vra ek omverskoning - al weet ek nie wanneer of waar nie.)

Huh Huh, nog nooit gesien nie. Nog nooit het jy jou ware kleure gewys
nie. ten minste nie so openlik nie:-)))

Haai waar't jy daai prentjie gesien?
Ek't dan 'n slot op my posbus.

(scroll af)

kay okay okay...! Net 'n grappietjie...
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #61990 is 'n antwoord op boodskap #61982] So, 12 Mei 2002 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davey, mens kan sien jy is nog nie baie bekend hoe om met skoner
geslag te werk nie ............... ag nou ja ..........

Katryn my ou strepies muis, jy't niks verkeerd gedoen nie, ons,
dis nou die anner twee mouseketeers, is nog net so lief vir jou
soos altyd :-)
((((d))))
---------------------
"Dave"


>> Wat weet jy en Tobie? Ek het daai prentjie gesien, hoor.
Re: Dankie vir lirieke! [boodskap #62004 is 'n antwoord op boodskap #61698] Ma, 13 Mei 2002 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

> Hoop julle het julle vrouens en moeders ook heerlik bederf, vandag?

Kyk, as dit "Moedersdag" is, het dit met
moeders en kinders te doen. Moet dit nie
verwater nie. Ek moet elke keer vir my
man, wat altyd verskonings soek om persente
en geld uit te gee, vertel: "Ek is nie jou
ma nie."
Valentine's Day is wanneer jy jou ding
kan doen.

Gloudina
Moedersdag [boodskap #62012 is 'n antwoord op boodskap #62004] Ma, 13 Mei 2002 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

>
> Katryn wrote:
>
>
>> Hoop julle het julle vrouens en moeders ook heerlik bederf, vandag?
>
> Kyk, as dit "Moedersdag" is, het dit met
> moeders en kinders te doen. Moet dit nie
> verwater nie. Ek moet elke keer vir my
> man, wat altyd verskonings soek om persente
> en geld uit te gee, vertel: "Ek is nie jou
> ma nie."
> Valentine's Day is wanneer jy jou ding
> kan doen.

Nee wat - ek stem nie met jou saam nie. Al is jy reg in teorie.
Ons het nie 'n "vrouedag" hier in Amerika nie. Ek weet daar is so
iets deesdae in SA. So moedersdag raak dan sommer ook "vrouedag" hier
by ons.
Buitendien geniet dit om deur my man en kinders bederf te word op
moedersdag,want ek verkies my man se kookuns bo die van my 17 jarige
seun. :-)
(Toe hulle klein was, was dit nog deel van die pret om hulle pogings
tot ontbyt te eet, en al die ander goed wat hulle kinderhartjies kon
optower om hulle ma spesiaal te laat voel. Maar nou dat hulle groot
en onafhanklik is, is alles mos anders)
Re: Moedersdag [boodskap #62014 is 'n antwoord op boodskap #62012] Ma, 13 Mei 2002 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Gloudina:

> Kyk, as dit "Moedersdag" is, het dit met
> moeders en kinders te doen. Moet dit nie
> verwater nie.

> Katryn:
> Nee wat - ek stem nie met jou saam nie. Al is jy reg in teorie.

Katryn weer:
Ekskuus, maar jy was nie eens reg in "teorie" nie. My fout. Dit kom
ek toe agter nadat ek so bietjie inligting gaan soek het oor die
ontstaan van hierdie dag. Dis 'n Amerikaanse en as sulks kommersiële
tradisie.
Moet dit nie verwar met die ouer tradisies wat ander name vir hierdie
dag het nie (moontlik soortgelyke vertalings soos "moedersdag" ter
wille van Afrikaans, maar die oorsprong en tradisies is anders).
Engeland se "Moedersdag" is heel waarskynlik die ene wat jy aan gedink
het toe jy bogenoemde geskryf het. Maar dit word op 'n ander dag
gehou, en nie die 2de Sondag in Mei soos tradisioneel hier in Amerika
- waar hierdie spesifieke tradisie ontstaan het nie.
So, jy kan jou tipe van "moedersdag" hou - maar doen dit dan op 'n
ander datum, of vind uit wanneer dit gebeur in Engeland. :-))
Re: Moedersdag [boodskap #62020 is 'n antwoord op boodskap #62014] Ma, 13 Mei 2002 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat vir
vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag handhaaf:))
Annette

.com> skryf in boodskap news:92qvdu0uoucpu2ob5ooep4ge02gd41ol4r@4ax.com...
>> Gloudina:
>
>
>> Kyk, as dit "Moedersdag" is, het dit met
>> moeders en kinders te doen. Moet dit nie
>> verwater nie.
>
>> Katryn:
>> Nee wat - ek stem nie met jou saam nie. Al is jy reg in teorie.
>
> Katryn weer:
> Ekskuus, maar jy was nie eens reg in "teorie" nie. My fout. Dit kom
> ek toe agter nadat ek so bietjie inligting gaan soek het oor die
> ontstaan van hierdie dag. Dis 'n Amerikaanse en as sulks kommersiële
> tradisie.
> Moet dit nie verwar met die ouer tradisies wat ander name vir hierdie
> dag het nie (moontlik soortgelyke vertalings soos "moedersdag" ter
> wille van Afrikaans, maar die oorsprong en tradisies is anders).
> Engeland se "Moedersdag" is heel waarskynlik die ene wat jy aan gedink
> het toe jy bogenoemde geskryf het. Maar dit word op 'n ander dag
> gehou, en nie die 2de Sondag in Mei soos tradisioneel hier in Amerika
> - waar hierdie spesifieke tradisie ontstaan het nie.
> So, jy kan jou tipe van "moedersdag" hou - maar doen dit dan op 'n
> ander datum, of vind uit wanneer dit gebeur in Engeland. :-))
>
Re: Moedersdag [boodskap #62022 is 'n antwoord op boodskap #62020] Ma, 13 Mei 2002 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat vir
> vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag handhaaf:))

Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
:-))
Re: Moedersdag [boodskap #62024 is 'n antwoord op boodskap #62022] Ma, 13 Mei 2002 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - Fris en Fors!:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat vir
>> vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag handhaaf:))
>
> Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
> :-))
>
Re: Moedersdag [boodskap #62025 is 'n antwoord op boodskap #62024] Ma, 13 Mei 2002 18:21 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

As jy so sê...:-)))
Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
"v" klank in Afrikaans?
Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?

> Nee man - Fris en Fors!:))
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
>> "Annette" wrote:

>>> Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat
> vir
>>> vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag handhaaf:))

>> Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
>> :-))


>
Vorige onderwerp: Koos du Plessis lirieke
Volgende onderwerp: Grafsteensangers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:35:34 MGT 2024