Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Karla deur Koos du Plessis
Karla deur Koos du Plessis [boodskap #61678] Di, 07 Mei 2002 19:56
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daar is `n meisie, soos `n fee
wat my die wysie en woorde gee,
want saam met Karla wen ek grond,
word elke dag `n klein verbond.

`n Speelkitaarjie toor musiek
op net een snaartjie manjefiek.
Want saam met Karla wen ek grond;
word elke dag `n klein verbond.

Sy maak my woorde en sy sing.
Ek vind akkoorde sonderling!
Want saam met Karla wen ek grond,
word elke dag `n klein verbond.

Soos `n tink-tinkie, so fyn is sy.
Maar om haar pinkie draai sy my,
want saam met Karl wen ek grond;
word elke dag `n klein verbond.
Vorige onderwerp: "Koue Vuur" - deur KOOS DU PLESSIS
Volgende onderwerp: Irma deur Koos du Plessis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:10:46 MGT 2024