Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Swak CD's
Swak CD's [boodskap #60442] Wo, 17 April 2002 08:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In hierdie week se Keur word daar 'n nuwe CD deur 'n onbekende mooi jong man
bespreek - mooi prentjie de lot van die CD - opskrif van die CD in dikker
swarter letters
Nog nooit van die sanger gehoor nie.
Wel, wel - geen mens kon seker 'n swakker resensie vir sy poging gekry het
nie - een van die resensent se sinne was: Kortom - hy sing vals.

Nou kom die vragie op - hoe kan 'n vals sanger so ver tot by 'n bespreking
in 'n gewilde musiekrubriek kom, om dan so absoluut brutaal afgekraak te
word?

Iemand moes tog vir die kind vertel het hy sing mooi en behoort 'n CD te
maak?
Iemand in die platebedryf moes tog gedink het die tyd en onkoste is die
moeite werd om die CD te maak en vry te stel?
Iemand het genoeg van die CD gedink om dit vir die resensent te stuur?

Ek het nie twyfel dat die resensent nie weet wat is vals nie - en in die
opsig het hy ook reg gedoen om die publiek te waarsku .
Die vragie is nou net of die sanger die resensent ook fisies gaan bykom vir
publisiteit;)))

Annette
Re: Swak CD's [boodskap #60459 is 'n antwoord op boodskap #60442] Wo, 17 April 2002 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Apr 2002 10:57:19 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> In hierdie week se Keur word daar 'n nuwe CD deur 'n onbekende mooi jong man
> bespreek - mooi prentjie de lot van die CD - opskrif van die CD in dikker
> swarter letters
> Nog nooit van die sanger gehoor nie.
> Wel, wel - geen mens kon seker 'n swakker resensie vir sy poging gekry het
> nie - een van die resensent se sinne was: Kortom - hy sing vals.

ok jy het my, wie is die sanger. hy moet dalk by steve gaan kers
opsteek, oor die hantering van katterige resensies nie die sang nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Swak CD's [boodskap #60460 is 'n antwoord op boodskap #60459] Wo, 17 April 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gee my kans laat ek net eers by Ma gaan kyk - sal vir jou die Sanger en die
CD se naam gee om jou gelukkig te maak:))
Annette

Threeships Mcduck skryf in boodskap news:sbpqbuctgtjarbnq9o37178ti4kkl1d5k5@4ax.com...
> On Wed, 17 Apr 2002 10:57:19 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> In hierdie week se Keur word daar 'n nuwe CD deur 'n onbekende mooi jong man
>> bespreek - mooi prentjie de lot van die CD - opskrif van die CD in dikker
>> swarter letters
>> Nog nooit van die sanger gehoor nie.
>> Wel, wel - geen mens kon seker 'n swakker resensie vir sy poging gekry het
>> nie - een van die resensent se sinne was: Kortom - hy sing vals.
>
> ok jy het my, wie is die sanger. hy moet dalk by steve gaan kers
> opsteek, oor die hantering van katterige resensies nie die sang nie.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Swak CD's [boodskap #60477 is 'n antwoord op boodskap #60460] Wo, 17 April 2002 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lyk sy skoene - is dit net so k#k soos Stofsuier syne?

"Annette" skryf in boodskap news:a9jp4h$3r0vg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gee my kans laat ek net eers by Ma gaan kyk - sal vir jou die Sanger en die
> CD se naam gee om jou gelukkig te maak:))
> Annette
>
>
> Threeships Mcduck wrote in message
> news:sbpqbuctgtjarbnq9o37178ti4kkl1d5k5@4ax.com...
>> On Wed, 17 Apr 2002 10:57:19 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> In hierdie week se Keur word daar 'n nuwe CD deur 'n onbekende mooi jong man
>>> bespreek - mooi prentjie de lot van die CD - opskrif van die CD in dikker
>>> swarter letters
>>> Nog nooit van die sanger gehoor nie.
>>> Wel, wel - geen mens kon seker 'n swakker resensie vir sy poging gekry het
>>> nie - een van die resensent se sinne was: Kortom - hy sing vals.
>>
>> ok jy het my, wie is die sanger. hy moet dalk by steve gaan kers
>> opsteek, oor die hantering van katterige resensies nie die sang nie.
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Swak CD's [boodskap #60484 is 'n antwoord op boodskap #60459] Wo, 17 April 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Righto - Onder die opskrif:
Albertus Kotze : 'n Verleentheid
is die verdoemende kritiek geskryf.
Die CD se naam is:
Ek kom jou haal.
En die telefoonnommer om uit te vind hoe swak die CD is, is 082 922 2097.
Dit alles volgens die kritikus.

Annette

Threeships Mcduck skryf in boodskap news:sbpqbuctgtjarbnq9o37178ti4kkl1d5k5@4ax.com...
> On Wed, 17 Apr 2002 10:57:19 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> In hierdie week se Keur word daar 'n nuwe CD deur 'n onbekende mooi jong man
>> bespreek - mooi prentjie de lot van die CD - opskrif van die CD in dikker
>> swarter letters
>> Nog nooit van die sanger gehoor nie.
>> Wel, wel - geen mens kon seker 'n swakker resensie vir sy poging gekry het
>> nie - een van die resensent se sinne was: Kortom - hy sing vals.
>
> ok jy het my, wie is die sanger. hy moet dalk by steve gaan kers
> opsteek, oor die hantering van katterige resensies nie die sang nie.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Swak CD's [boodskap #60492 is 'n antwoord op boodskap #60477] Do, 18 April 2002 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer - geen melding van skoene in die kritiek nie.
Joernaliste is nie dom nie - hul weet nou almal om nie van skoene te praat
nie;))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a9k750$ka9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe lyk sy skoene - is dit net so k#k soos Stofsuier syne?
> "Annette" wrote in message
> news:a9jp4h$3r0vg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gee my kans laat ek net eers by Ma gaan kyk - sal vir jou die Sanger en die
>> CD se naam gee om jou gelukkig te maak:))
>> Annette
>>
>>
>> Threeships Mcduck wrote in message
>> news:sbpqbuctgtjarbnq9o37178ti4kkl1d5k5@4ax.com...
>>> On Wed, 17 Apr 2002 10:57:19 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> In hierdie week se Keur word daar 'n nuwe CD deur 'n onbekende mooi jong man
>>>> bespreek - mooi prentjie de lot van die CD - opskrif van die CD in dikker
>>>> swarter letters
>>>> Nog nooit van die sanger gehoor nie.
>>>> Wel, wel - geen mens kon seker 'n swakker resensie vir sy poging gekry het
>>>> nie - een van die resensent se sinne was: Kortom - hy sing vals.
>>>
>>> ok jy het my, wie is die sanger. hy moet dalk by steve gaan kers
>>> opsteek, oor die hantering van katterige resensies nie die sang nie.
>>>
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Swak CD's [boodskap #60499 is 'n antwoord op boodskap #60484] Do, 18 April 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Apr 2002 20:45:57 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Righto - Onder die opskrif:
> Albertus Kotze : 'n Verleentheid
> is die verdoemende kritiek geskryf.
> Die CD se naam is:
> Ek kom jou haal.
> En die telefoonnommer om uit te vind hoe swak die CD is, is 082 922 2097.
> Dit alles volgens die kritikus.
>
> Annette

nog nooit van die ou gehoor nie maar heel moontlik is die kritiek
geregverdig, dis nouas dit op die ou se sang talent gemik is. ons sit
met `n probleem in afrikaanse, eintelik suid afrikaanse, musiek en dit
is dat almal cds vrystel. dit wil vir my voorkom of dit te maklik is.
jy leen `n paar duisend by die bank en away you go. dit wil my voorkom
of die filisofie van you have to earn your right iets van die verlede
is.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Swak CD's [boodskap #60500 is 'n antwoord op boodskap #60499] Do, 18 April 2002 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Presies Skippie - dis waarom ek gevra het wat die kind laat besluit het om
die CD te laat doen, en hoekom daar produksie-mense was wat dit toegelaat
het.
Ek stem saam met wat jy sê - maar ek dink in daardie opsig moet die mense
wat die CD maak verantwoordelikheid neem -en die kunstenaar te vertel hy/sy
mors hul tyd en geld.
Dieselfde geld vir die persoon wat die CD ingestuur het vir kritiek.

Ek is 100% vir nuwe talentvolle kunstenaars - en sal hulle altyd ondersteun.
Die feit bly nog steeds dat almal moet aanvaar dat die beproefde metode tot
nou toe die beste metode is - om eers met optredes bekend te word en uit te
vind hoe en waar jou potensiele mark is, voordat daar 'n CD gemaak word.
Annette

Threeships Mcduck skryf in boodskap news:5knsbu8ro4d9uq1vg9aes24gvaqg2mhrnm@4ax.com...
> On Wed, 17 Apr 2002 20:45:57 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Righto - Onder die opskrif:
>> Albertus Kotze : 'n Verleentheid
>> is die verdoemende kritiek geskryf.
>> Die CD se naam is:
>> Ek kom jou haal.
>> En die telefoonnommer om uit te vind hoe swak die CD is, is 082 922 2097.
>> Dit alles volgens die kritikus.
>>
>> Annette
>
> nog nooit van die ou gehoor nie maar heel moontlik is die kritiek
> geregverdig, dis nouas dit op die ou se sang talent gemik is. ons sit
> met `n probleem in afrikaanse, eintelik suid afrikaanse, musiek en dit
> is dat almal cds vrystel. dit wil vir my voorkom of dit te maklik is.
> jy leen `n paar duisend by die bank en away you go. dit wil my voorkom
> of die filisofie van you have to earn your right iets van die verlede
> is.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Swak CD's [boodskap #60525 is 'n antwoord op boodskap #60500] Do, 18 April 2002 11:39 Na vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Apr 2002 08:07:45 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Presies Skippie - dis waarom ek gevra het wat die kind laat besluit het om
> die CD te laat doen, en hoekom daar produksie-mense was wat dit toegelaat
> het.
> Ek stem saam met wat jy sê - maar ek dink in daardie opsig moet die mense
> wat die CD maak verantwoordelikheid neem -en die kunstenaar te vertel hy/sy
> mors hul tyd en geld.
> Dieselfde geld vir die persoon wat die CD ingestuur het vir kritiek.
>

ja, daar is seker mense in die musiek bedryf wat eerlik genoeg sal
wees en vir jou die waarheid vertel voordat hulle jou geld vat.
ongelukkig is die meerderheid maar daarin vir die geld so as hy sy
R25000 kry om jou cd te produce dan sal hy dit vat en verder het hy
vrede met jou lot. maar jy's reg, sy ma of ouma moes dalk iewers
geskimp het dat hy nie waffers kan sing nie, maar dis nou maar die
gevare van `n disfunctional familie, daar is geen kommunikasie nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Nuwe Afrikaanse CD's
Volgende onderwerp: Wie het die Stem in Engels vertaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 05:08:27 MGT 2024