Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Belgiese koerante
Belgiese koerante [boodskap #60401] Di, 16 April 2002 19:33 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Daar was iemand van hierdie nuusgroep wat my 'n rukkie gelede gevra
het as daar ook Vlaamse internetkoerante bestaan wat publiseer op die
Internet. Ek was dit inmiddels glad vergeet maar ek het dan tog 'n
opsoeking gedoen. Wel, vir daardie mense wat hulle daaromtrent
interesseer: daar is 'n klomp Belgiese koerante waarop julle kan inlog
as julle gaan na:
http://www.digikids.be/nl/media/kranten/europa/k-belg.htm
Moet wél sê dat nie elke Vlaamse koerant wat daar vermeld staan
nuusberigte in se tuisblad het. Dit kan ook slegs publisiteit wees.
Nou, julle sal die Vlaamse koerante wel kan lees maar julle sal tog
opmerk dat ons hier in Vlaanderen tog in 'n gans andere wêreld lewe.

Vir elkeen die groete uit Vlaanderen

Norbert
http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
Re: Belgiese koerante [boodskap #60411 is 'n antwoord op boodskap #60401] Di, 16 April 2002 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" schreef...
> Daar was iemand van hierdie nuusgroep wat my 'n rukkie gelede gevra
> het as daar ook Vlaamse internetkoerante bestaan wat publiseer op die
> Internet. Ek was dit inmiddels glad vergeet maar ek het dan tog 'n
> opsoeking gedoen.

Dit was Kaatjie en sy het eintlik gevra na koerante wat in Vlaamse geskrewe
is. Jy gee net koerante wat in Nederlands geskrewe is :)

Ek het haar adresse van koerante gege� op alt.languages.afrikaans (waar dit
lekker rustig is en mens die rus het om sy koerantjie te lees) ....

> "kaatjie" schreef...
>> "Arthur Hagen" wrote...
>>> "kaatjie" schreef...
>>>> iemand hierdie nuusgroep?
>>>
>>> Sttt! Dit was juis so lekker rustig hier!
>>
>> Haha!
>
> Dis 'n lekker rustig hoekie op die Web, gaan sit en lees lekker 'n
> kourantjie. Maak nie saak nie of dit Nederlandse of Vlaamse kourante is ...
> beide is geskrewe in Nederlands.
>
> http://www.telegraaf.nl/
> http://www.volkskrant.nl/
> http://www.destandaard.be/
> http://www.hetvolk.be/
>
> Of selfs 'n Surinaamse kourant:
> http://www.dwt.net

Groete,
Arthur
Re: Belgiese koerante [boodskap #60412 is 'n antwoord op boodskap #60401] Di, 16 April 2002 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Apr 2002 19:33:04 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) wrote:

> Hallo, elkeen,
> Vir daardie mense wat hulle daaromtrent
> interesseer: daar is 'n klomp Belgiese koerante waarop julle kan inlog
> as julle gaan na:
> http://www.digikids.be/nl/media/kranten/europa/k-belg.htm

>
> Norbert
> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html

Dankie Norbert. Vir my is dit 'n belangrike skakel.
So met 'n glimlag wonder ek hoe dit sal wees as
ons in 'n Vlaamse taal aan 'n Nederlandse Gloudina
sou skryf:-)))

DD
Re: Belgiese koerante [boodskap #60415 is 'n antwoord op boodskap #60412] Di, 16 April 2002 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Apr 2002 22:09:26 +0200, Didi wrote:

> Dankie Norbert. Vir my is dit 'n belangrike skakel.
> So met 'n glimlag wonder ek hoe dit sal wees as
> ons in 'n Vlaamse taal aan 'n Nederlandse Gloudina
> sou skryf:-)))
>
> DD

En dit was lekker om jou webblad deur te blaai
en Norbert beter te leer ken. (Waar bly daardie
mooi niggies van jou?:-)))

DD
Re: Belgiese koerante [boodskap #60417 is 'n antwoord op boodskap #60411] Di, 16 April 2002 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" kom toe uiteidelik hier aan:

>> Dis 'n lekker rustig hoekie op die Web, gaan sit en lees lekker 'n
>> kourantjie. Maak nie saak nie of dit Nederlandse of Vlaamse kourante is
> ...
>> beide is geskrewe in Nederlands.

> Arthur
>

Arthur, ek weet dat Nederland relatief groot is
maar julle is 'n paar Nederlanders in die groep,
en ek het kontak met kennisse verloor.
Monique en Eddie Van Goethem was
dekades gelede ons bure en ons het
groot pêlle (vriende:-) geword. Hulle
is terug na Antwerpen van waar hulle
oorspronklik was.
Philip (of Phillip) Scholz het (jare daarna) met
'n vrou uit Suid Afrika weggeloop en
'n kroeg ge-open in Brussel.
Ditr was komies (eintlik sommer snaaks)
toe ek eendag iemand ontmoet ('n mynkaptein
((dink ek)) van 'n lokale myn) wat vir my gesê het dat sy dogter
in die Kongo woon en hy gaan vir sy jaarlikse vakansie
eers na die Kongo en daarvandaan na België. Toe ek
vir hom sê dat 'n vriend in Brussel woon na hy met 'n vrou
uit die omgewing weggeloop het, en Phillip se naam noem,
sê hy dat dit met sy vrou is:-)))

DD
Re: Belgiese koerante [boodskap #60479 is 'n antwoord op boodskap #60417] Wo, 17 April 2002 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Didi" schreef...
> "Arthur" kom toe uiteidelik hier aan:
>>> Dis 'n lekker rustig hoekie op die Web, gaan sit en lees lekker 'n
>>> kourantjie. Maak nie saak nie of dit Nederlandse of Vlaamse kourante is
>> ...
>>> beide is geskrewe in Nederlands.
>
> Arthur, ek weet dat Nederland relatief groot is
> maar julle is 'n paar Nederlanders in die groep,
> en ek het kontak met kennisse verloor.
> Monique en Eddie Van Goethem was
> dekades gelede ons bure en ons het
> groot pêlle (vriende:-) geword. Hulle
> is terug na Antwerpen van waar hulle
> oorspronklik was.

Deedee, Antwerpen is in België! Gaan dekking soek vir een van die Belge hier
reageer!

Ek het nog nooit 'n Van Goethem ontmoet nie. Daar is 16.000.000 Nederlanders
en 10.000.000 Belge en ek moet beken dat daar nog eniges is wat ek nie ken
nie :)

Miskien kan Hilda of Norbert jou wys vir die telefoongids van Antwerpen. Ek
het die nie kan vind nie. Wel die 'gouden gids': www.goudengids.be (daar 17
Van Goethems met 'n bedryf in Antwerpen).

Groete,
Arthur
Re: Belgiese koerante [boodskap #60489 is 'n antwoord op boodskap #60479] Wo, 17 April 2002 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" schreef:

> Miskien kan Hilda of Norbert jou wys vir die telefoongids van Antwerpen. Ek
> het die nie kan vind nie. Wel die 'gouden gids': www.goudengids.be (daar 17
> Van Goethems met 'n bedryf in Antwerpen).
>
> Arthur
>
Om 'n telefoonnummer te vind in België is die baie gemaklik! Surf na:
http://www.1207.be en jy sal dit vanself uitvind. In Antwerpen is daar
twee mensen wat waarskynlik Eddy Van Goethem noem maar jy kan jou
opsoekings nog uitbrei oor die andere deelmunisipaliteite van
Antwerpen.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Belgiese koerante [boodskap #60490 is 'n antwoord op boodskap #60415] Wo, 17 April 2002 20:33 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Me mooi niggie sal in Vlaanderen bly. Sy het 'n vriend en sy
interesseer haar eie nie vir Afrikaners nie.
Dankie vir jou interesse vir me webblad. Eintlik wag ek ook om joune
eens te kan sien. En ook die tuisblad van Gloudina, Annette, Danielle,
Wouter, Michel, Arthur en al die andere? Waarom maak hulle ook nie so
'n tuisblad aan nie? Dis heeltemal nie so moeilik nie.

Norbert

Didi schreef:
> En dit was lekker om jou webblad deur te blaai
> en Norbert beter te leer ken. (Waar bly daardie
> mooi niggies van jou?:-)))
>
> DD
Vorige onderwerp: Hierdie week se Huisgenoot
Volgende onderwerp: Duur Boeke.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:29:42 MGT 2024