Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Veranderde skool termyne ... AAARGGGHHH!!!!
Veranderde skool termyne ... AAARGGGHHH!!!! [boodskap #55976] Wo, 23 Januarie 2002 06:40 na volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
En daar gaat staat en doen ons dit toe so wragtag - verander die
skooltermyne nadat die skool al begin het. Blykbaar om een of ander
Summit te akkomodeer waarvoor die SA Belasting betaler maar weer sal
moet opdok.

1ste Term 16/01/2002 - 20/03/2002
2de Term 03/04/2002 - 14/06/2002
3de Term 02/07/2002 - 23/08/2002
4de Term 09/09/2002 - 20/09/2002
5de Term 01/10/2002 - 06/12/2002

Somtyds wonner ek of iemand in die regering enigsins vir vyf sekondes
stop en dink? Piesang Republiek - hier gaat ons!
Re: Veranderde skool termyne ... AAARGGGHHH!!!! [boodskap #55988 is 'n antwoord op boodskap #55976] Wo, 23 Januarie 2002 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle is met baanbrekerswerk besig Lou.
Die eerste keer dat ons VYF KWARTALE het:)).

Laat my dink aan die nonsens wanneer hulle praat van 110%:.

Annette

news:3C4E5AE6.739F20FF@lous.zzn.com...
> En daar gaat staat en doen ons dit toe so wragtag - verander die
> skooltermyne nadat die skool al begin het. Blykbaar om een of ander
> Summit te akkomodeer waarvoor die SA Belasting betaler maar weer sal
> moet opdok.
>
> 1ste Term 16/01/2002 - 20/03/2002
> 2de Term 03/04/2002 - 14/06/2002
> 3de Term 02/07/2002 - 23/08/2002
> 4de Term 09/09/2002 - 20/09/2002
> 5de Term 01/10/2002 - 06/12/2002
>
> Somtyds wonner ek of iemand in die regering enigsins vir vyf sekondes
> stop en dink? Piesang Republiek - hier gaat ons!
Re: Veranderde skool termyne ... AAARGGGHHH!!!! [boodskap #55991 is 'n antwoord op boodskap #55976] Wo, 23 Januarie 2002 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vir watter provinsie(s) geld hierdie nuwe termyne, Lou?
(Daar is minstens twee groepe)

Lou skryf in boodskap news:3C4E5AE6.739F20FF@lous.zzn.com...
En daar gaat staat en doen ons dit toe so wragtag - verander die
skooltermyne nadat die skool al begin het. Blykbaar om een of ander
Summit te akkomodeer waarvoor die SA Belasting betaler maar weer sal
moet opdok.

1ste Term 16/01/2002 - 20/03/2002
2de Term 03/04/2002 - 14/06/2002
3de Term 02/07/2002 - 23/08/2002
4de Term 09/09/2002 - 20/09/2002
5de Term 01/10/2002 - 06/12/2002

Somtyds wonner ek of iemand in die regering enigsins vir vyf sekondes
stop en dink? Piesang Republiek - hier gaat ons!
Re: Veranderde skool termyne ... AAARGGGHHH!!!! [boodskap #55993 is 'n antwoord op boodskap #55991] Wo, 23 Januarie 2002 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter, dit lyk of dit net van toepassing is op Gauteng, Mpumalanga,
Noordwes, Noordelike Provinsie ( NP) en Vrystaat.
Die res van ons bly normaal:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c4e6f34.0@news1.mweb.co.za...
> Vir watter provinsie(s) geld hierdie nuwe termyne, Lou?
> (Daar is minstens twee groepe)
>
> Lou wrote in message
> news:3C4E5AE6.739F20FF@lous.zzn.com...
> En daar gaat staat en doen ons dit toe so wragtag - verander die
> skooltermyne nadat die skool al begin het. Blykbaar om een of ander
> Summit te akkomodeer waarvoor die SA Belasting betaler maar weer sal
> moet opdok.
>
> 1ste Term 16/01/2002 - 20/03/2002
> 2de Term 03/04/2002 - 14/06/2002
> 3de Term 02/07/2002 - 23/08/2002
> 4de Term 09/09/2002 - 20/09/2002
> 5de Term 01/10/2002 - 06/12/2002
>
> Somtyds wonner ek of iemand in die regering enigsins vir vyf sekondes
> stop en dink? Piesang Republiek - hier gaat ons!
>
Re: Veranderde skool termyne ... AAARGGGHHH!!!! [boodskap #55994 is 'n antwoord op boodskap #55976] Wo, 23 Januarie 2002 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dink het oor AL die dagboeke wat verkeerd is!:))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3C4E5AE6.739F20FF@lous.zzn.com...
> En daar gaat staat en doen ons dit toe so wragtag - verander die
> skooltermyne nadat die skool al begin het. Blykbaar om een of ander
> Summit te akkomodeer waarvoor die SA Belasting betaler maar weer sal
> moet opdok.
>
> 1ste Term 16/01/2002 - 20/03/2002
> 2de Term 03/04/2002 - 14/06/2002
> 3de Term 02/07/2002 - 23/08/2002
> 4de Term 09/09/2002 - 20/09/2002
> 5de Term 01/10/2002 - 06/12/2002
>
> Somtyds wonner ek of iemand in die regering enigsins vir vyf sekondes
> stop en dink? Piesang Republiek - hier gaat ons!
Re: Veranderde skool termyne ... AAARGGGHHH!!!! [boodskap #55999 is 'n antwoord op boodskap #55993] Wo, 23 Januarie 2002 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette hulle het besef: hulle dúrf nie aan die Kaap s'n verander nie, die
Kapenaars sal dit nie kan verwerk nie! ;))

Annette skryf in boodskap news:a2lrlo$11qcsa$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wouter, dit lyk of dit net van toepassing is op Gauteng, Mpumalanga,
> Noordwes, Noordelike Provinsie ( NP) en Vrystaat.
> Die res van ons bly normaal:))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3c4e6f34.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir watter provinsie(s) geld hierdie nuwe termyne, Lou?
>> (Daar is minstens twee groepe)
>>
>> Lou wrote in message
>> news:3C4E5AE6.739F20FF@lous.zzn.com...
>> En daar gaat staat en doen ons dit toe so wragtag - verander die
>> skooltermyne nadat die skool al begin het. Blykbaar om een of ander
>> Summit te akkomodeer waarvoor die SA Belasting betaler maar weer sal
>> moet opdok.
>>
>> 1ste Term 16/01/2002 - 20/03/2002
>> 2de Term 03/04/2002 - 14/06/2002
>> 3de Term 02/07/2002 - 23/08/2002
>> 4de Term 09/09/2002 - 20/09/2002
>> 5de Term 01/10/2002 - 06/12/2002
>>
>> Somtyds wonner ek of iemand in die regering enigsins vir vyf sekondes
>> stop en dink? Piesang Republiek - hier gaat ons!
>>
>
Re: Veranderde skool termyne ... AAARGGGHHH!!!! [boodskap #56000 is 'n antwoord op boodskap #55999] Wo, 23 Januarie 2002 10:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, ons vattie hier nonsens van kabouters nie;)))
Wat ek nie kan verstaan nie is dat hoekom hulle dit nie net 3 termyne gemaak
het nie?
Die ouers sou meer dankbaar gewees het.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c4e8d58.0@news1.mweb.co.za...
> Annette hulle het besef: hulle dúrf nie aan die Kaap s'n verander nie, die
> Kapenaars sal dit nie kan verwerk nie! ;))
>
> Annette wrote in message
> news:a2lrlo$11qcsa$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wouter, dit lyk of dit net van toepassing is op Gauteng, Mpumalanga,
>> Noordwes, Noordelike Provinsie ( NP) en Vrystaat.
>> Die res van ons bly normaal:))
>> Annette
>>
>>
>> Wouter Plaasvark wrote in message
>> news:3c4e6f34.0@news1.mweb.co.za...
>>> Vir watter provinsie(s) geld hierdie nuwe termyne, Lou?
>>> (Daar is minstens twee groepe)
>>>
>>> Lou wrote in message
>>> news:3C4E5AE6.739F20FF@lous.zzn.com...
>>> En daar gaat staat en doen ons dit toe so wragtag - verander die
>>> skooltermyne nadat die skool al begin het. Blykbaar om een of ander
>>> Summit te akkomodeer waarvoor die SA Belasting betaler maar weer sal
>>> moet opdok.
>>>
>>> 1ste Term 16/01/2002 - 20/03/2002
>>> 2de Term 03/04/2002 - 14/06/2002
>>> 3de Term 02/07/2002 - 23/08/2002
>>> 4de Term 09/09/2002 - 20/09/2002
>>> 5de Term 01/10/2002 - 06/12/2002
>>>
>>> Somtyds wonner ek of iemand in die regering enigsins vir vyf sekondes
>>> stop en dink? Piesang Republiek - hier gaat ons!
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: matriekuitslae
Volgende onderwerp: UNISA en Barney Pityana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:52:58 MGT 2024