Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Laat aborsies
Laat aborsies [boodskap #54004] Ma, 26 November 2001 20:41 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit word genoem: "Third Trimester Abortions" en is nogal algemeen bekend in
Amerika. Daar is ook boeke deur eksperts geskryf oor die onderwerp. Dit is
die aborsie wat gedoen word wanneer die fetus alreeds te groot is om deur
die opening van die uterus verwyder te word. Die arms en bene word eers
vernuftig deur die aborsieman met spesiale knypers afgeknyp en dan word die
kop plat gedruk met 'n groter knyper om sodoende die klein pretbederwer te
verwyder.

Dit in ag geneem, kan ons verwag dat 'n regering wat die goedkeuring van
aborsie staande in die parlement toegejuig het, nou 'n flenter moet omgee
vir babas van agt of nege maande wat verkrag word?

Geseënde Kersfees.
Re: Laat aborsies [boodskap #54015 is 'n antwoord op boodskap #54004] Di, 27 November 2001 00:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks dat jy sê dis nogal algemeen bekend in Amerika Grahame. Ek woon
al meer as twintig jaar hier, en het nog nooit daarvan gehoor nie, en lees
elke dag die koerant en is 'n nuus junkie.

Pop (verdediger van Amerika van mense in S.A. wat anti- Amerikaans is)

Grahame skryf in boodskap news:9tua88$t4p$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dit word genoem: "Third Trimester Abortions" en is nogal algemeen bekend in
> Amerika. Daar is ook boeke deur eksperts geskryf oor die onderwerp. Dit is
> die aborsie wat gedoen word wanneer die fetus alreeds te groot is om deur
> die opening van die uterus verwyder te word. Die arms en bene word eers
> vernuftig deur die aborsieman met spesiale knypers afgeknyp en dan word die
> kop plat gedruk met 'n groter knyper om sodoende die klein pretbederwer te
> verwyder.
>
> Dit in ag geneem, kan ons verwag dat 'n regering wat die goedkeuring van
> aborsie staande in die parlement toegejuig het, nou 'n flenter moet omgee
> vir babas van agt of nege maande wat verkrag word?
>
> Geseënde Kersfees.
>
Re: Laat aborsies [boodskap #54017 is 'n antwoord op boodskap #54015] Di, 27 November 2001 00:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Nov 2001 18:02:50 -0600, "pop" wrote:

> Snaaks dat jy sê dis nogal algemeen bekend in Amerika Grahame. Ek woon
> al meer as twintig jaar hier, en het nog nooit daarvan gehoor nie, en lees
> elke dag die koerant en is 'n nuus junkie.
>
> Pop (verdediger van Amerika van mense in S.A. wat anti- Amerikaans is)

Ek woon nou nie so lank soos jy hier nie, so miskien het ek alweer die
kat aan die gat beet. Maar ek dink Grahame verwys na "partial birth
abortions"
Dit is wel 'n baie bekende konsep/begrip, want dit was JUIS een van
die belangrike sake/kwessies van die onlangse verkiesing.

Grahame, meer as 30 state verban hierdie praktyk (m.a.w dit is teen
die staat se wette om so laat aborsie te pleeg in hierdie state).
Meer en meer state is besig om hulle wetgewing ook te verander of aan
te pas.
Die tegniek wat meestal in Amerika gebruik word vir hierdie 2de/3de
trimester aborsies is bietjie anders as wat jy beskryf, maar die
konsep is dieselfde.
Dit is nie iets wat algemeen voorkom nie.

> Grahame wrote in message
> news:9tua88$t4p$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Dit word genoem: "Third Trimester Abortions" en is nogal algemeen bekend in
>> Amerika. Daar is ook boeke deur eksperts geskryf oor die onderwerp. Dit is
>> die aborsie wat gedoen word wanneer die fetus alreeds te groot is om deur
>> die opening van die uterus verwyder te word. Die arms en bene word eers
>> vernuftig deur die aborsieman met spesiale knypers afgeknyp en dan word die
>> kop plat gedruk met 'n groter knyper om sodoende die klein pretbederwer te
>> verwyder.

>> Dit in ag geneem, kan ons verwag dat 'n regering wat die goedkeuring van
>> aborsie staande in die parlement toegejuig het, nou 'n flenter moet omgee
>> vir babas van agt of nege maande wat verkrag word?

>> Geseënde Kersfees.
Re: Laat aborsies [boodskap #54018 is 'n antwoord op boodskap #54004] Di, 27 November 2001 00:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Nov 2001 22:41:08 +0200, "Grahame" wrote:

>
> Dit in ag geneem, kan ons verwag dat 'n regering wat die goedkeuring van
> aborsie staande in die parlement toegejuig het, nou 'n flenter moet omgee
> vir babas van agt of nege maande wat verkrag word?

Ek wil net graag nog iets byvoeg. Skryf bietjie vir Willem Van
Niekerk 'n brief, en vra vir hierdie "groot Christelike man" hoeveel
aborsies het hy gedoen terwyl hy as ginekoloog by Tygerberg hospitaal
gewerk het. Net miskien sal hy eerlik genoeg wees en vir jou die
"skokkende" waarheid vertel. Net omdat dit onwettig was in die vorige
regering, het dit nie beteken dat dit nie oral en GEREELD plaasgevind
het nie, hoor.
Donkerwerk is konkelwerk...
Miskien is dit beter noudat daar lig is, en almal ingelig is?
Buitendien, net miskien is dit is nie net die regering se
verantwoordelikheid nie, maar eerder die GEMEENSKAP se
verantwoordelikheid om sedes en waardes te beskerm/bewaar.
Miskien moet mense meer bewus raak van hulle "gemeenskap" en die rol
wat die gemeenskap speel in 'n samelewing?
Re: Laat aborsies [boodskap #54019 is 'n antwoord op boodskap #54017] Di, 27 November 2001 02:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Dit is wel 'n baie bekende konsep/begrip, want dit was JUIS een van
> die belangrike sake/kwessies van die onlangse verkiesing.
>
> Grahame, meer as 30 state verban hierdie praktyk (m.a.w dit is teen
> die staat se wette om so laat aborsie te pleeg in hierdie state).
> Meer en meer state is besig om hulle wetgewing ook te verander of aan
> te pas.

Ek mag verkeerd onthou, maar ek dink die praktyk
se verbanning is getoets in die VSA Hoërhof, en is deur
die regters verwerp. Ek dink die basis van die
argument is dat as jy die praktyk onwettig maak, jy
dit ook onbereikbaar maak vir daardie gevalle
wanneer dit medies nodig is om die moeder se lewe
te red.

Gloudina
Re: Laat aborsies [boodskap #54021 is 'n antwoord op boodskap #54004] Di, 27 November 2001 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Nov 2001 02:58:31 GMT, @home.com wrote:

> Danielle wrote:

>> Grahame, meer as 30 state verban hierdie praktyk (m.a.w dit is teen
>> die staat se wette om so laat aborsie te pleeg in hierdie state).
>> Meer en meer state is besig om hulle wetgewing ook te verander of aan
>> te pas.

> Gloudina:

> Ek mag verkeerd onthou, maar ek dink die praktyk
> se verbanning is getoets in die VSA Hoërhof, en is deur
> die regters verwerp. Ek dink die basis van die
> argument is dat as jy die praktyk onwettig maak, jy
> dit ook onbereikbaar maak vir daardie gevalle
> wanneer dit medies nodig is om die moeder se lewe
> te red.

Heeltemal reg en baie duidelik gestel - dankie.
Dit was die Carhart v. Stenberg geval? Het gou gaan seker maak van
die feite, want dit was 'n groot storie verlede jaar met wat almal
later na verwys het as die "Nebraska wet".

http://members.aol.com/_ht_a/abtrbng/pbal.htm

The Nebraska Statute:

The statute in controversy is generally similar to to most of the
30 statutes adopted by various states, therefore it is arguably an
appropriate choice for the Court to test. Section 28-326 (9) defines
"Partial-birth abortion" and § 28-328 (1) criminalizes the
performance of it unless it is "necessary to save the life of the
mother whose life is endangered by a physical disorder."
Re: Laat aborsies (opvolg) [boodskap #54022 is 'n antwoord op boodskap #54021] Di, 27 November 2001 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Nov 2001 03:49:27 GMT, Danielle wrote:

>> Danielle wrote:
>
>>> Grahame, meer as 30 state verban hierdie praktyk (m.a.w dit is teen
>>> die staat se wette om so laat aborsie te pleeg in hierdie state).
>>> Meer en meer state is besig om hulle wetgewing ook te verander of aan
>>> te pas.
>
>> Gloudina:
>
>> Ek mag verkeerd onthou, maar ek dink die praktyk
>> se verbanning is getoets in die VSA Hoërhof, en is deur
>> die regters verwerp. Ek dink die basis van die
>> argument is dat as jy die praktyk onwettig maak, jy
>> dit ook onbereikbaar maak vir daardie gevalle
>> wanneer dit medies nodig is om die moeder se lewe
>> te red.

Hier is die eintlike inligting wat ek netnou gesoek het. Grahame, dit
is die huidige stand van sake vandag in Amerika. So moenie weer sulke
"sweeping statements" maak nie, hoor! Fluit fluit, my storie is uit
(maar moes net die feite regstel!) :-)

http://www.naral.org/mediaresources/fact/legislation.html

To:
Interested Parties
From: NARAL Legal Department
Re: State Legislation to Ban So-Called "Partial-Birth" Abortion or
Other Abortion Procedures
Date: January 3, 2001

------------------------------------------------------------ --------------------

Thirty-one states have enacted legislation banning so-called
"partial-birth" abortion or other abortion procedures (AL, AK, AZ, AR,
FL, GA, ID, IL, IN, IA, KS, KY, LA, MI, MS, MO, MT, NE, NJ, NM, ND,
OH, OK, RI, SC, SD, TN, UT, VA, WV, WI).

In 2000, the U.S. Supreme Court ruled that Nebraska's ban on so-called
"partial-birth" abortion, which lacks an exception to protect a
woman's health and which bans more than one procedure, is
unconstitutional. As a result of this decision and/or lawsuits
regarding other states' laws, bans on so-called "partial-birth"
abortion or other abortion procedures are unconstitutional and
unenforceable in at least 29 states (AL, AK, AZ, AR, FL, ID, IL, IN,
IA, KS, KY, LA, MI, MS, MO, MT, NE, NJ, NM, ND, OH, OK, RI, SC, SD,
TN, VA, WV, WI).

In Georgia, a court approved a consent order limiting enforcement of
the law to post-viability intact dilation and extraction procedures
except when necessary to preserve the woman's life or health.

In Utah, the law prohibits "partial-birth" abortion/dilation and
extraction abortion and saline abortion after viability unless all
other available abortion procedures would pose a risk to the woman's
life or health.
Re: Laat aborsies [boodskap #54033 is 'n antwoord op boodskap #54004] Di, 27 November 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3C0301E1.1A5A18C6@home.com...
Danielle wrote:

> Dit is wel 'n baie bekende konsep/begrip, want dit was JUIS een van
> die belangrike sake/kwessies van die onlangse verkiesing.
>
> Grahame, meer as 30 state verban hierdie praktyk (m.a.w dit is teen
> die staat se wette om so laat aborsie te pleeg in hierdie state).
> Meer en meer state is besig om hulle wetgewing ook te verander of aan
> te pas.

Ek mag verkeerd onthou, maar ek dink die praktyk
se verbanning is getoets in die VSA Hoërhof, en is deur
die regters verwerp. Ek dink die basis van die
argument is dat as jy die praktyk onwettig maak, jy
dit ook onbereikbaar maak vir daardie gevalle
wanneer dit medies nodig is om die moeder se lewe
te red.

Gloudina

Hierdie was beslis nie 'n "sweeping statement" nie en was in 'n baie
gesaghebbende ondersoek oor aborsie in Amerika geopenbaar 'n paar jaar
gelede. Ongelukkig het ek die boeke en videos wat op die onderwerp
betrekking het lank
reeds laat versprei en dit is juis hieroor dat ek nie statistiek gegee het
nie.
Dankie nietemin vir die inset oor die strenger stappe wat in die VSA gedoen
word om "partial birth abortion/dilation and extraction" hok te slaan.
Hopende sal ons wat Amerika so slaafs navolg kennis neem. Deur die howe se
optrede nou, sou ons kan sê dat die "lunatic fringe" wat al vir soveel jare
beswaar gemaak het teen aborsie, begin wen?

Ek was hoegenaamd nog nooit anti-Amerikaans gewees nie, wat hulle doen met
hulleself is hulle saak. Maar ek sien ook nie die Amerikaners as totaal
heilig nie. Ek het die Amerikaaanse voorbeeld gebruik omdat hulle altyd die
lyding gee in alles, goed sowel as kwaad. Waar Suid-Afrika sit met gebrek
aan ruimte, werk, met armoede en Vigs, mag 'n mens nog aborsie as 'n uitweg
sien. Het Amerika hierdie selfde probleme met sy miljoene aborsies
jaarliks?

Die soeke na antwoorde vir wat hier die afgelope tyd hier gebeur het met
kinders en babatjies, lewer niks op nie. Ek kan die wêreld nie verander nie
- dit besef ek terdeë. Maar as 'n mens wil wegbeweeg van veralgemening
(sweeping statements) of rassistiese gevolgtrekkings, dan trek ons 'n blank.
Ek dink dat, in die Suid-Afrikaanse situasie, ons onder-President Jacob
Zuma, nou die aand die spyker op die kop geslaan het toe hy gesê het dat ons
nou moet ophou om die misdadiger se regte op dieselfde vlak te stel as die
van die slagoffer.

Dis 'n begin.
Re: Laat aborsies [boodskap #54036 is 'n antwoord op boodskap #54033] Di, 27 November 2001 18:39 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Nov 2001 20:05:37 +0200, "Grahame" wrote:

> Die soeke na antwoorde vir wat hier die afgelope tyd hier gebeur het met
> kinders en babatjies, lewer niks op nie.

Miskien kan jy hulle hier/nou vertel van die gesin wat nou aangekla
staan van bloedskande tussen dogter en haar pa sowel as broers en
die feit dat sy (onder korreksie) sowat veertien keer verwag het en
twee babas gebore is. Daar word gesoek na grafte maar niks word
gevind nie.
Vorige onderwerp: Vir Patricia - kopluise
Volgende onderwerp: Koper armbande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:31:58 MGT 2024