Gesellig Afrikaans
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Matriek Gedig
Matriek Gedig [boodskap #53091] Do, 08 November 2001 03:11 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek blaai deur my dogter se Afrikaanse Poësieboek en kom op hierdie
aangrypende gedig af. Ek deel dit graag met julle.

"last grave at dimbaza" Fanie Olivier

beauty douglas was born -
op 'n wintersnag so all forlorn
omringe deur die sterre se liggies
en koerante kaal klip
en nuuskierige hande
en tien ander gesiggies
a, 'n dogter oplaas 'n dogter
om beeste te kry om die wêreld
te wei a dis lekker
om 'n vader te is te is
die ma het 'n briefie geskryf
aan haar man op die myne
om te sê van die kind en te vra van die geld
want dit was sy kind die dogter
was syne om te sê: o my man
o my man ek het beeste gebaar
op 'n wintersnag so all forlorn
met die sterre soos goud en die mielies klaar
beauty douglas your daughter was born

sy hart het oopgeskiet tussen lae klip
opgeskiet boontoe en oopgevou
in 'n laatnagbrief: my vrou
my vrou sê aan beauty douglas
haar pa het haar lief.

hy't sy brief gepos met sy viersentseël
'n lugposbrief aan beauty douglas
om te sê hy't haarlief
die adres was mnxesha
oor kingwilliamstown kaap

saans as hy sy moegheid streel
het hy gedroom van sy meisiekind
en op 'n sonskynmiddag twee maande later
het 'n brief uit mnxesha hom teruggevind:

"beauty douglas was born
she died"
Re: Matriek Gedig [boodskap #53172 is 'n antwoord op boodskap #53091] Vr, 09 November 2001 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) skryf in boodskap news:...
> Ek blaai deur my dogter se Afrikaanse Poësieboek en kom op hierdie
> aangrypende gedig af. Ek deel dit graag met julle.
>
> "last grave at dimbaza" Fanie Olivier
>
> beauty douglas was born -
> op n wintersnag so all forlorn
> omringe deur die sterre se liggies
> en koerante kaal klip
> en nuuskierige hande
> en tien ander gesiggies
> a, 'n dogter oplaas n dogter
> om beeste te kry om die wêreld
> te wei a dis lekker
> om n vader te is te is
> die ma het n briefie geskryf
> aan haar man op die myne
> om te sê van die kind en te vra van die geld
> want dit was sy kind die dogter
> was syne om te sê: o my man
> o my man ek het beeste gebaar
> op n wintersnag so all forlorn
> met die sterre soos goud en die mielies klaar
> beauty douglas your daughter was born
>
> sy hart het oopgeskiet tussen lae klip
> opgeskiet boontoe en oopgevou
> in n laatnagbrief: my vrou
> my vrou sê aan beauty douglas
> haar pa het haar lief.
>
> hy't sy brief gepos met sy viersentseël
> 'n lugposbrief aan beauty douglas
> om te sê hy't haarlief
> die adres was mnxesha
> oor kingwilliamstown kaap
>
> saans as hy sy moegheid streel
> het hy gedroom van sy meisiekind
> en op 'n sonskynmiddag twee maande later
> het n brief uit mnxesha hom teruggevind:
>
> "beauty douglas was born
> she died"

Nou pyn my hart
te erg
te diep
te raak
Re: Matriek Gedig [boodskap #53175 is 'n antwoord op boodskap #53172] Vr, 09 November 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tinkerbell wrote:

>> "last grave at dimbaza" Fanie Olivier
>>
>> beauty douglas was born -
>> op n wintersnag so all forlorn

> dis lekker
>> om n vader te is te is

Kan iemand weer my geheue verfris oor waar Dimbaza is? My intuisie vertel
my dis in die Ooskaap. Is ek reg?
Fanie Olivier is 'n bekende Afrikaanse
digter. En ek verstaan sy behoefte om
op 'n baie eenvoudige vlak hierdie gedig
te skryf. Iets hinder my tog in hierdie
gedig - die taalmengsel van Engels en
baie slegte Afrikaans klop vir my net
nie. Ons kry 'n gedig soos Amakeia
wat in eenvoudige Afrikaans amper
dieselfde smart uitdruk, maar wat nie
van 'n taalgemors gebruik maak om
sy doel te bereik nie. Ek neem aan dat
die gedig in die skoolbundel opgeneem
is vir ander redes as kwaliteit.

Gloudina
Re: Matriek Gedig [boodskap #53179 is 'n antwoord op boodskap #53091] Vr, 09 November 2001 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 127
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
@home.com schreef op Fri, 09 Nov 2001 12:36:23 GMT in nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans :

> Tinkerbell wrote:
>
>>> "last grave at dimbaza" Fanie Olivier
>>>
>>> beauty douglas was born -
>>> op n wintersnag so all forlorn
>
>> dis lekker
>>> om n vader te is te is
>
> Kan iemand weer my geheue verfris oor waar Dimbaza is? My intuisie vertel
> my dis in die Ooskaap. Is ek reg?
> Fanie Olivier is 'n bekende Afrikaanse
> digter. En ek verstaan sy behoefte om
> op 'n baie eenvoudige vlak hierdie gedig
> te skryf. Iets hinder my tog in hierdie
> gedig - die taalmengsel van Engels en
> baie slegte Afrikaans klop vir my net
> nie. Ons kry 'n gedig soos Amakeia
> wat in eenvoudige Afrikaans amper
> dieselfde smart uitdruk, maar wat nie
> van 'n taalgemors gebruik maak om
> sy doel te bereik nie. Ek neem aan dat
> die gedig in die skoolbundel opgeneem
> is vir ander redes as kwaliteit.
>
> Gloudina

Het is iets dat je tegenkomt in de literatuur van vele, zoniet alle
talen: een gedicht dat literair niet áf is, maar dat toch vanwege zijn
inhoud de mensen zo aanspreekt, dat het bekend geworden is en blijft.
Je vindt zulke gedichten steeds terug in bloemlezingen en in
schoolboeken. Inhoudelijk zijn het sterke stukken, maar letterkundig
zijn ze zwak. Ik kan zo'n voorbeeld aanhalen van een wereldberoemd
Engelstalig gedicht. Het heeft te maken met de Eerste Wereldoorlog en
aangezien overmorgen, zondag, de Wapenstilstand van 11/11/1918
nogmaals herdacht wordt, past het nog in in dit kader. Het is een
gedicht van de Canadees John McRae, die sneuvelde op het einde van de
Eerste Wereldoorlog, op het slagveld van West-Vlaanderen:

In Flanders Fields
----------------

In Flanders fields the poppies blow
Between the crosses, row on row,
That mark our place; and in the sky
The larks, still bravely singing, fly
Scarce heard amid the guns below.

We are the Dead. Short days ago
We lived, felt dawn; saw sunset glow,
Loved and were loved, and now we lie
In Flanders fields.

Take up our quarrel with the foe:
To you from failing hands we throw
The torch; be yours to hold it high.
If ye break faith with us who die
We shall not sleep, though poppies grow
In Flanders fields.

Beste groeten,
Michel - Antwerpen
--
Groeten,
Michel.
Re: Matriek Gedig [boodskap #53180 is 'n antwoord op boodskap #53091] Vr, 09 November 2001 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Michel Martens wrote:

> Het is iets dat je tegenkomt in de literatuur van vele, zoniet alle
> talen: een gedicht dat literair niet áf is, maar dat toch vanwege zijn
> inhoud de mensen zo aanspreekt, dat het bekend geworden is en blijft.
> Je vindt zulke gedichten steeds terug in bloemlezingen en in
> schoolboeken. Inhoudelijk zijn het sterke stukken, maar letterkundig
> zijn ze zwak. Ik kan zo'n voorbeeld aanhalen van een wereldberoemd
> Engelstalig gedicht. Het heeft te maken met de Eerste Wereldoorlog en
> aangezien overmorgen, zondag, de Wapenstilstand van 11/11/1918
> nogmaals herdacht wordt, past het nog in in dit kader. Het is een
> gedicht van de Canadees John McRae, die sneuvelde op het einde van de
> Eerste Wereldoorlog, op het slagveld van West-Vlaanderen:

> In Flanders Fields
> ----------------
>
> In Flanders fields the poppies blow
>

Dankie vir hierdie opmerking. Ek het vergeet dat dit 'n Kanadees is wat "In
Flanders Fields" geskryf het. Is die gebruik van 'n
papawer in die lapel (verkoop deur oudstyder-organisasies)
ook 'n gewoonte buite Noord-Amerika?
Onlangs het ons in die koerant gelees dat die mense op 'n
vliegtuig (vergeet of dit Kanada of VSA was) gevra is om nie
hulle poppies te dra nie, want die speld was beskou as 'n
wapen. Dit het sommige mense nogal opgewonde gemaak.
Hulle het egter daarop gestaan dat die spelde verwyder word
maar was toegelaat om die rooi blom te hou.
Groei daar baie papawers in die velde van Vlaandere? Ek
dink altyd aan wilde papawers as iets wat mens net in die suidelike
dele van Europa sien.

Gloudina
Re: Matriek Gedig [boodskap #53189 is 'n antwoord op boodskap #53091] Vr, 09 November 2001 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Is die gebruik van 'n
> papawer in die lapel (verkoop deur oudstyder-organisasies)
> ook 'n gewoonte buite Noord-Amerika?

Op die BBC draag hulle amper almal 'n papawer op die lapel.

> Groei daar baie papawers in die velde van Vlaandere? Ek
> dink altyd aan wilde papawers as iets wat mens net in die suidelike
> dele van Europa sien.

Daar is baie papawers hier in die Laë Lande. Papawers groei by voorkeur in
grond wat versteur is. Jy kan hulle dikwels langs die paaie sien, waar die
grond baie versteur word deur bedrywe wat kabels (elektrisiteit, telekom,
ens) ingraaf. Deur bomme te gooi word die grond ook versteur. Dis daarom dat
daar baie papawers gegroei het op die Vlaamse velde na WOI

Groete,
Arthur
Re: Matriek Gedig [boodskap #53192 is 'n antwoord op boodskap #53091] Vr, 09 November 2001 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> Papawers groei by voorkeur in
> grond wat versteur is. Jy kan hulle dikwels langs die paaie sien, waar die
> grond baie versteur word deur bedrywe wat kabels (elektrisiteit, telekom,
> ens) ingraaf. Deur bomme te gooi word die grond ook versteur. Dis daarom dat
> daar baie papawers gegroei het op die Vlaamse velde na WOI

Baie baie interessant, Arthur. Hoekom sal die papawers dan juis in "versteurde"
grond groei. Wil die wilde papawers
goed gedreineerde grond hê, of wat?
Is die papawers waarvan ons praat dieselfde papawers
waarvan hulle opium maak?

Gloudina

>
Re: Matriek Gedig [boodskap #53200 is 'n antwoord op boodskap #53091] Sa, 10 November 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 879
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur wrote:

> Baie baie interessant, Arthur. Hoekom sal die papawers dan juis in "versteurde"
> grond groei. Wil die wilde papawers

Wij noemen dat ook een Klaproos ;-))

grt emmy
Re: Matriek Gedig [boodskap #53202 is 'n antwoord op boodskap #53091] Sa, 10 November 2001 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Baie baie interessant, Arthur. Hoekom sal die papawers
> dan juis in "versteurde" grond groei. Wil die wilde papawers
> goed gedreineerde grond hê, of wat?

Ek dink dis moontlik die oorsaak.

> Is die papawers waarvan ons praat dieselfde papawers
> waarvan hulle opium maak?

Nee, daar is 'n aantal variante in hierdie omgewing; gewoon, ruig en klein
klaprose. Maar nie 'Papaver somniferum' nie; ek glo dat dié baie groter is.

Groete,
Arthur
Re: Matriek Gedig [boodskap #53209 is 'n antwoord op boodskap #53091] Sa, 10 November 2001 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 266
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
Arthur wrote:

> Papawers groei by voorkeur in
> grond wat versteur is. Jy kan hulle dikwels langs die paaie sien, waar die
> grond baie versteur word deur bedrywe wat kabels (elektrisiteit, telekom,
> ens) ingraaf. Deur bomme te gooi word die grond ook versteur. Dis daarom dat
> daar baie papawers gegroei het op die Vlaamse velde na WOI

Baie baie interessant, Arthur. Hoekom sal die papawers dan juis in
"versteurde"
grond groei. Wil die wilde papawers
goed gedreineerde grond hê, of wat?
Is die papawers waarvan ons praat dieselfde papawers
waarvan hulle opium maak?

Gloudina
******************************************************

Daar is baie soorte plante (onkruid) wat lief is om in versteurde grond te
groei. Dink maar bv. aan kosmos en kakiebos - albei uitheemse plante in
Suid-Afrika. Dis seker maar omdat hulle opportunisties van aard is en nie
kan kompeteer met gevestigde plante in hulle natuurlike, onverstoorde
omgewing nie.

Ek weet van 'n plek in Suid-Afrika waar 'n mens ook wilde papawers kry: Aan
die Oudtshoorn (skaduwee) kant van die Swartbergpas, waar hulle aan die kant
van die pad groei. Ek kan sweer dat dit presies dieselfde soort papawers is
as wat 'n mens in Vlaandere sien.

Swart Simon
Re: Matriek Gedig [boodskap #53212 is 'n antwoord op boodskap #53209] Sa, 10 November 2001 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11147
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Interessant Simon - ek het maar net altyd gedog 'n papawer is oral dieselfde
blom - hier of in Vlaandere.
Annette

Swart Simon wrote in message
news:3bed67f5.0@news1.mweb.co.za...
> @home.com wrote in message ...
> Arthur wrote:
>
>> Papawers groei by voorkeur in
>> grond wat versteur is. Jy kan hulle dikwels langs die paaie sien, waar die
>> grond baie versteur word deur bedrywe wat kabels (elektrisiteit, telekom,
>> ens) ingraaf. Deur bomme te gooi word die grond ook versteur. Dis daarom dat
>> daar baie papawers gegroei het op die Vlaamse velde na WOI
>
> Baie baie interessant, Arthur. Hoekom sal die papawers dan juis in
> "versteurde"
> grond groei. Wil die wilde papawers
> goed gedreineerde grond hê, of wat?
> Is die papawers waarvan ons praat dieselfde papawers
> waarvan hulle opium maak?
>
> Gloudina
> ******************************************************
>
> Daar is baie soorte plante (onkruid) wat lief is om in versteurde grond te
> groei. Dink maar bv. aan kosmos en kakiebos - albei uitheemse plante in
> Suid-Afrika. Dis seker maar omdat hulle opportunisties van aard is en nie
> kan kompeteer met gevestigde plante in hulle natuurlike, onverstoorde
> omgewing nie.
>
> Ek weet van 'n plek in Suid-Afrika waar 'n mens ook wilde papawers kry: Aan
> die Oudtshoorn (skaduwee) kant van die Swartbergpas, waar hulle aan die kant
> van die pad groei. Ek kan sweer dat dit presies dieselfde soort papawers is
> as wat 'n mens in Vlaandere sien.
>
> Swart Simon
>
Re: Matriek Gedig [boodskap #53213 is 'n antwoord op boodskap #53091] Sa, 10 November 2001 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Swart Simon wrote:

> Daar is baie soorte plante (onkruid) wat lief is om in versteurde grond te
> groei. Dink maar bv. aan kosmos en kakiebos - albei uitheemse plante in
> Suid-Afrika. Dis seker maar omdat hulle opportunisties van aard is en nie
> kan kompeteer met gevestigde plante in hulle natuurlike, onverstoorde
> omgewing nie.
>

Wanneer mens deur die Natalse midland en noorde
ry, ry mens soms deur myle en myle kosmos. Hoekom
kompeteer hulle daar?
Kosmos groei ook orals in die suidelike dele van Kanada,
maar nie in sulke groot plate soos mens in Natal sien nie.
So waar kom kakiebos vandaan? Ek dink nie ek weet
eens hoe kakiebos lyk nie. Beskryf dit asseblief.

Gloudina
Re: Matriek Gedig [boodskap #53217 is 'n antwoord op boodskap #53189] Sa, 10 November 2001 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 127
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" schreef op Fri, 9 Nov 2001 23:20:11
+0100 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

> Gloudina schreef...
>> Is die gebruik van 'n
>> papawer in die lapel (verkoop deur oudstyder-organisasies)
>> ook 'n gewoonte buite Noord-Amerika?
>
> Op die BBC draag hulle amper almal 'n papawer op die lapel.
>
>> Groei daar baie papawers in die velde van Vlaandere? Ek
>> dink altyd aan wilde papawers as iets wat mens net in die suidelike
>> dele van Europa sien.
>
> Daar is baie papawers hier in die Laë Lande. Papawers groei by voorkeur in
> grond wat versteur is. Jy kan hulle dikwels langs die paaie sien, waar die
> grond baie versteur word deur bedrywe wat kabels (elektrisiteit, telekom,
> ens) ingraaf. Deur bomme te gooi word die grond ook versteur. Dis daarom dat
> daar baie papawers gegroei het op die Vlaamse velde na WOI
>
> Groete,
> Arthur
>

Zo is het, Arthur. Maar ook TIJDENS de oorlog groeide de klaproos.
Je mag niet uit het oog verliezen, dat de streek rond de stad Ieper
(om me tot de zogenoemde 'Ypres Salient' te beperken), gedurende jaren
omgeploegd werd door miljoenen obussen (shells). Ieper was helemaal
verwoest evenals de dorpen in de wijde omgeving. Alle weilanden waren
omgeploegd door ontploffende projectielen. Van de bossen en
boompartijen in de streek, staken enkel nog maar zwartgeblakerde
stompen uit de grond. Alle gewassen waren vernietigd. Er was
uiteraard geen oogst meer. Niets, niets, dan enkel die omgewoelde
aarde, zwartberookte boomstammen en puin, granaattrechters met zwart
giftig regen- en grondwater erin, dode dieren en lijken van mensen,
die er soms weken, maanden, lagen. Er was niets levends meer te
vinden, geen dier, geen plant ... behalve de klaproos! Het was de
enige plant die op deze zwartgeblakerde, doorschoten grond nog
gedijde. Vanuit hun loopgraven konden de soldaten in de zomer met één
oogopslag miljoenen papavers zien, zo ver het oog reikte. Je kunt je
misschien voorstellen, wat er in het gemoed van die mensen moet zijn
omgegaan. Alles dood rondom hen en dan plots dat ene broze bloempje
dat in zulke aantallen het strijdtoneel bedekte. De klaproos werd het
symbool van het toch altijd hernieuwende leven, zelfs in die
verschrikkelijke omgeving. En tevens een bloempje op de graven van
die tienduizenden soldaten die daar nog ergens in de grond staken en
er trouwens nog altijd liggen! Het is dus niet verwonderlijk dat de
klaproos het symbool geworden is van de frontsoldaat uit de Eerste
Wereldoorlog en dat het heden ten dage rond deze tijd van het jaar,
nog altijd te zien is in het knoopsgat van de jassen van veel mensen
in Europa en Noord-Amerika. De 'Menin Gate' in Ieper ligt er vandaag
meer bezaaid, met papieren imitaties natuurlijk. En hier bij mij
thuis sieren twee zulke bloempjes mijn boekenkast. Ik heb de Vlaamse
slagvelden van de Eerste Wereldoorlog al dikwijls bezocht en soms zie
je inderdaad concentraties van klaprozen op bepaalde plekken in de
velden en langs de veldwegen. Dan kun je niet anders dan terugdenken
aan wat er zich hier allemaal heeft afgespeeld en als je dan onder die
reusachtige Menenpoort in Ieper staat en je ziet al de namen die erin
gegraveerd zijn ...
Maar morgen lezen jullie meer over de Menenpoort, ter gelegenheid van
een bericht dat ik speciaal voor Wapenstilstandsdag in enkele
nieuwsgroepen zal posten.
--
Groeten,
Michel.
Re: Matriek Gedig [boodskap #53221 is 'n antwoord op boodskap #53217] Sa, 10 November 2001 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" schreef...
> Niets, niets, dan enkel die omgewoelde aarde, zwartberookte
> boomstammen en puin, granaattrechters met zwart giftig regen-
> en grondwater erin, dode dieren en lijken van mensen, die er
> soms weken, maanden, lagen.

Dank je voor je aangrijpende beschrijving, Michel. Een vreselijk onderdeel
van de geschiedenis en (in ieder geval hier in Nederland) schromelijk
onderbelicht.

Ik heb twee jaar terug een aantal dagen fietsend doorgebracht in de omgeving
van Verdun. Zelfs meer dan 80 jaar na dato lijkt het alsof het landschap nog
het lijden uitschreeuwt. Het heeft op mij diepe indruk gemaakt.

Ik fiets sowieso graag als ik in Frankrijk ben. Dan kom ik soms vlekken
tegen met pakweg 10 huizen en een monument waarop een tiental gesneuvelden
uit WOI vermeld staan. De aantallen zijn verbijsterend.

> Maar morgen lezen jullie meer over de Menenpoort, ter gelegenheid van
> een bericht dat ik speciaal voor Wapenstilstandsdag in enkele
> nieuwsgroepen zal posten.

Ik las er onlangs kort over in een bericht van je op nl.geschiedenis. Ik
hoor er graag meer over.

Groeten,
Arthur
Re: Matriek Gedig [boodskap #53222 is 'n antwoord op boodskap #53217] Sa, 10 November 2001 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 879
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dat de reden dat de Engelse een klaproos in hun knoopsgat doen!!
Ik vond hem al mooi maar nu bekijk ik hem met nog andere ogen ;-))
en met veel respect...
Bedankt voor het verslag

grt emmy

"Michel Martens" schreef in bericht

> Zo is het, Arthur. Maar ook TIJDENS de oorlog groeide de klaproos.
> Je mag niet uit het oog verliezen, dat de streek rond de stad Ieper
> (om me tot de zogenoemde 'Ypres Salient' te beperken), gedurende jaren
> omgeploegd werd door miljoenen obussen (shells). Ieper was helemaal
> verwoest evenals de dorpen in de wijde omgeving. Alle weilanden waren
> omgeploegd door ontploffende projectielen. Van de bossen en
> boompartijen in de streek, staken enkel nog maar zwartgeblakerde
> stompen uit de grond. Alle gewassen waren vernietigd. Er was
> uiteraard geen oogst meer. Niets, niets, dan enkel die omgewoelde
> aarde, zwartberookte boomstammen en puin, granaattrechters met zwart
> giftig regen- en grondwater erin, dode dieren en lijken van mensen,
> die er soms weken, maanden, lagen. Er was niets levends meer te
> vinden, geen dier, geen plant ... behalve de klaproos! Het was de
> enige plant die op deze zwartgeblakerde, doorschoten grond nog
> gedijde. Vanuit hun loopgraven konden de soldaten in de zomer met één
> oogopslag miljoenen papavers zien, zo ver het oog reikte. Je kunt je
> misschien voorstellen, wat er in het gemoed van die mensen moet zijn
> omgegaan. Alles dood rondom hen en dan plots dat ene broze bloempje
> dat in zulke aantallen het strijdtoneel bedekte. De klaproos werd het
> symbool van het toch altijd hernieuwende leven, zelfs in die
> verschrikkelijke omgeving. En tevens een bloempje op de graven van
> die tienduizenden soldaten die daar nog ergens in de grond staken en
> er trouwens nog altijd liggen! Het is dus niet verwonderlijk dat de
> klaproos het symbool geworden is van de frontsoldaat uit de Eerste
> Wereldoorlog en dat het heden ten dage rond deze tijd van het jaar,
> nog altijd te zien is in het knoopsgat van de jassen van veel mensen
> in Europa en Noord-Amerika. De 'Menin Gate' in Ieper ligt er vandaag
> meer bezaaid, met papieren imitaties natuurlijk. En hier bij mij
> thuis sieren twee zulke bloempjes mijn boekenkast. Ik heb de Vlaamse
> slagvelden van de Eerste Wereldoorlog al dikwijls bezocht en soms zie
> je inderdaad concentraties van klaprozen op bepaalde plekken in de
> velden en langs de veldwegen. Dan kun je niet anders dan terugdenken
> aan wat er zich hier allemaal heeft afgespeeld en als je dan onder die
> reusachtige Menenpoort in Ieper staat en je ziet al de namen die erin
> gegraveerd zijn ...
> Maar morgen lezen jullie meer over de Menenpoort, ter gelegenheid van
> een bericht dat ik speciaal voor Wapenstilstandsdag in enkele
> nieuwsgroepen zal posten.
> --
> Groeten,
> Michel.
Re: Matriek Gedig [boodskap #53225 is 'n antwoord op boodskap #53221] So, 11 November 2001 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11147
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Arthur - julle skryf van papawers wat in stukkende grond groei - hoekom nie
by Verdun nie?
Annette

Happiness is a state of Mind.

Arthur skryf in boodskap news:9sk95l$11uv$1@news.kabelfoon.nl...
> "Michel Martens" schreef...
>> Niets, niets, dan enkel die omgewoelde aarde, zwartberookte
>> boomstammen en puin, granaattrechters met zwart giftig regen-
>> en grondwater erin, dode dieren en lijken van mensen, die er
>> soms weken, maanden, lagen.
>
> Dank je voor je aangrijpende beschrijving, Michel. Een vreselijk onderdeel
> van de geschiedenis en (in ieder geval hier in Nederland) schromelijk
> onderbelicht.
>
> Ik heb twee jaar terug een aantal dagen fietsend doorgebracht in de omgeving
> van Verdun. Zelfs meer dan 80 jaar na dato lijkt het alsof het landschap nog
> het lijden uitschreeuwt. Het heeft op mij diepe indruk gemaakt.
>
> Ik fiets sowieso graag als ik in Frankrijk ben. Dan kom ik soms vlekken
> tegen met pakweg 10 huizen en een monument waarop een tiental gesneuvelden
> uit WOI vermeld staan. De aantallen zijn verbijsterend.
>
>> Maar morgen lezen jullie meer over de Menenpoort, ter gelegenheid van
>> een bericht dat ik speciaal voor Wapenstilstandsdag in enkele
>> nieuwsgroepen zal posten.
>
> Ik las er onlangs kort over in een bericht van je op nl.geschiedenis. Ik
> hoor er graag meer over.
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Matriek Gedig [boodskap #53229 is 'n antwoord op boodskap #53225] So, 11 November 2001 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Arthur - julle skryf van papawers wat in stukkende grond groei - hoekom nie
> by Verdun nie?

Ek neem aan dat by Verdun ook papawers in die bomkraters gegroei het. Toe ek
in die omgewing was het ek ook papawers gesien langs die pad.

Groete,
Arthur

> Arthur wrote...
>> "Michel Martens" schreef...
>>> Niets, niets, dan enkel die omgewoelde aarde, zwartberookte
>>> boomstammen en puin, granaattrechters met zwart giftig regen-
>>> en grondwater erin, dode dieren en lijken van mensen, die er
>>> soms weken, maanden, lagen.
>>
>> Dank je voor je aangrijpende beschrijving, Michel. Een vreselijk onderdeel
>> van de geschiedenis en (in ieder geval hier in Nederland) schromelijk
>> onderbelicht.
Re: Matriek Gedig [boodskap #53236 is 'n antwoord op boodskap #53225] So, 11 November 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 127
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef op Sun, 11 Nov 2001 06:32:01
+0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

> Arthur - julle skryf van papawers wat in stukkende grond groei - hoekom nie
> by Verdun nie?
> Annette

Die papavers zullen wellicht ook in Verdun gebloeid hebben, doch zeker
niet in zulke aantallen als in Vlaanderen. Het gebied waar in
Vlaanderen de Eerste Wereldoorlog werd uitgevochten, was een streek
waarvan de landbouwgrond geïrrigeerd werd door een delicaat stelsel
van kanalen, beken slootjes en sluizen. Daardoor werd die grond op
een gecontroleerde manier vruchtbaar gehouden. Niet te veel water,
maar ook niet te weinig Door de oorlogsomstandigheden werd dit
delicate systeem helemaal vernietigd, waardoor het hele gebied in
feite op zich vruchtbaar werd en gewassen er hadden kunnen ontkiemen,
ware er niet de aanhoudende vernietiging geweest door het geschut.
Het was ook de oorzaak van de beruchte modder, waar soldaten en dieren
soms letterlijk in wegzonken en stikten. De klaproos bleek echter
tegen veel bestand, juist omdat zij kon groeien op een zéér 'luchtige'
grond. En nog iets. Het kan luguber klinken, maar de aanwezigheid in
de grond van tienduizenden krengen van dieren en lijken van
gesneuvelde soldaten, droeg eveneens bij tot het ... nou ja ...
bemesten van die grond. Sorry mensen, maar zo was het nu eenmaal
tijdens die oorlog. Mogelijk was de grond in en rond Verdun droger,
schraler en kregen de klaprozen dan ook niet de kans om in zulke grote
aantallen tegelijk te bloeien.
Het irrigatiesysteem in West-Vlaanderen werd na de oorlog hersteld en
werkt heden ten dage nog altijd.

PS:
Om jullie een idee te geven van wat er gedurende die vier jaar durende
stellingenoorlog aan granaten, obussen, bommen en ander fraais in die
toch wel compacte streek van de Westhoek is neergekomen, kan ik
vertellen dat er heden ten dage, dus méér dan tachtig jaar na de
wapenstilstand, door de landbouwers jaarlijks nog ongeveer
honderfvijftig ton (150) oorlogsmateriaal uit de grond wordt gehaald
tijdens het ploegen. Enkel in Vlaanderen dus! 'De ijzeren oogst'
(the iron harvest) wordt dit genoemd. Het is een hoeveelheod die al
jaren constant is, niet vermindert dus en alles laat vermoeden dat dit
nog enkele tientallen jaren zo zal blijven. Ik heb zelf naast de
velden al zulke vondsten zien liggen. Het brengt de Eerste
Wereldoorlog wel erg dicht bij.

--
Groeten,
Michel.
Re: Matriek Gedig en papawers [boodskap #53237 is 'n antwoord op boodskap #53221] So, 11 November 2001 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ken julle John McCrae se beroemde gedig "In Flanders Fields"? Hy was 'n
Kanadeese geneeskundige en digter wat tydens WO I in die "Vlaamse Westhoek"
in die loopgrawe geveg het. Dis waar hy toe hierdie gedig geskryf het.

In Flanders Fields

In Flanders fields the poppies blow
Between the crosses, row on row,
That mark our place; and in the sky
The larks, still bravely singing, fly
Scarce heard amid the guns below.

We are the Dead. Short days ago
We lived, felt dawn, saw sunset glow,
Loved, and were loved, and now we lie
In Flanders fields.

Take up our quarrel with the foe:
To you from failing hands we throw
The torch; be yours to hold it high.
If ye break faith with us who die
We shall not sleep, though poppies grow
In Flanders fields.

Dis vir die mense op die nuusgroep miskien ook interessant om te weet dat
tussen die name van die in WO I gesneuwelde soldate wat op die Menenpoort in
Ieper staan ook 'n hele paar Suid-Afrikaners se name is.

"Arthur" skryf in boodskap news:9sk95l$11uv$1@news.kabelfoon.nl...
> "Michel Martens" schreef...
>> Niets, niets, dan enkel die omgewoelde aarde, zwartberookte
>> boomstammen en puin, granaattrechters met zwart giftig regen-
>> en grondwater erin, dode dieren en lijken van mensen, die er
>> soms weken, maanden, lagen.
>
> Dank je voor je aangrijpende beschrijving, Michel. Een vreselijk onderdeel
> van de geschiedenis en (in ieder geval hier in Nederland) schromelijk
> onderbelicht.
>
> Ik heb twee jaar terug een aantal dagen fietsend doorgebracht in de omgeving
> van Verdun. Zelfs meer dan 80 jaar na dato lijkt het alsof het landschap nog
> het lijden uitschreeuwt. Het heeft op mij diepe indruk gemaakt.
>
> Ik fiets sowieso graag als ik in Frankrijk ben. Dan kom ik soms vlekken
> tegen met pakweg 10 huizen en een monument waarop een tiental gesneuvelden
> uit WOI vermeld staan. De aantallen zijn verbijsterend.
>
>> Maar morgen lezen jullie meer over de Menenpoort, ter gelegenheid van
>> een bericht dat ik speciaal voor Wapenstilstandsdag in enkele
>> nieuwsgroepen zal posten.
>
> Ik las er onlangs kort over in een bericht van je op nl.geschiedenis. Ik
> hoor er graag meer over.
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Matriek Gedig [boodskap #53239 is 'n antwoord op boodskap #53236] So, 11 November 2001 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11147
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Interessant - so terloops, hier is 'n aantal fietryers met blou hempies wat
Flandria op geskryf staan wat hier in die strate oefen - dit is natuurlik
lekker warm hier;))
Annette

.be> skryf in boodskap news:mf9tuts7e4cp74ds75mvart686auotbseo@4ax.com...
> "Annette" schreef op Sun, 11 Nov 2001 06:32:01
> +0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :
>
>> Arthur - julle skryf van papawers wat in stukkende grond groei - hoekom nie
>> by Verdun nie?
>> Annette
>
> Die papavers zullen wellicht ook in Verdun gebloeid hebben, doch zeker
> niet in zulke aantallen als in Vlaanderen. Het gebied waar in
> Vlaanderen de Eerste Wereldoorlog werd uitgevochten, was een streek
> waarvan de landbouwgrond geïrrigeerd werd door een delicaat stelsel
> van kanalen, beken slootjes en sluizen. Daardoor werd die grond op
> een gecontroleerde manier vruchtbaar gehouden. Niet te veel water,
> maar ook niet te weinig Door de oorlogsomstandigheden werd dit
> delicate systeem helemaal vernietigd, waardoor het hele gebied in
> feite op zich vruchtbaar werd en gewassen er hadden kunnen ontkiemen,
> ware er niet de aanhoudende vernietiging geweest door het geschut.
> Het was ook de oorzaak van de beruchte modder, waar soldaten en dieren
> soms letterlijk in wegzonken en stikten. De klaproos bleek echter
> tegen veel bestand, juist omdat zij kon groeien op een zéér 'luchtige'
> grond. En nog iets. Het kan luguber klinken, maar de aanwezigheid in
> de grond van tienduizenden krengen van dieren en lijken van
> gesneuvelde soldaten, droeg eveneens bij tot het ... nou ja ...
> bemesten van die grond. Sorry mensen, maar zo was het nu eenmaal
> tijdens die oorlog. Mogelijk was de grond in en rond Verdun droger,
> schraler en kregen de klaprozen dan ook niet de kans om in zulke grote
> aantallen tegelijk te bloeien.
> Het irrigatiesysteem in West-Vlaanderen werd na de oorlog hersteld en
> werkt heden ten dage nog altijd.
>
> PS:
> Om jullie een idee te geven van wat er gedurende die vier jaar durende
> stellingenoorlog aan granaten, obussen, bommen en ander fraais in die
> toch wel compacte streek van de Westhoek is neergekomen, kan ik
> vertellen dat er heden ten dage, dus méér dan tachtig jaar na de
> wapenstilstand, door de landbouwers jaarlijks nog ongeveer
> honderfvijftig ton (150) oorlogsmateriaal uit de grond wordt gehaald
> tijdens het ploegen. Enkel in Vlaanderen dus! 'De ijzeren oogst'
> (the iron harvest) wordt dit genoemd. Het is een hoeveelheod die al
> jaren constant is, niet vermindert dus en alles laat vermoeden dat dit
> nog enkele tientallen jaren zo zal blijven. Ik heb zelf naast de
> velden al zulke vondsten zien liggen. Het brengt de Eerste
> Wereldoorlog wel erg dicht bij.
>
> --
> Groeten,
> Michel.
Re: Matriek Gedig [boodskap #120199 is 'n antwoord op boodskap #53091] Ma, 22 September 2014 12:08 Na vorige boodskap
ettienn...  is tans af-lyn  ettienn...
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2014
Karma: 0
Junior Lid
On Thursday, November 8, 2001 5:11:02 AM UTC+2, Kinky wrote:
> Ek blaai deur my dogter se Afrikaanse Poësieboek en kom op hierdie
> aangrypende gedig af. Ek deel dit graag met julle.
>
> "last grave at dimbaza" Fanie Olivier
>

die bundel is vooruittreflik daar is soveel memories x verlank sommer na die bo kaap want dus waar my hart se snare roer.
Vorige onderwerp: Uit "Beeld van 'n Jeug: Duif en Perd" deur N.P. van WYK LOUW
Volgende onderwerp: Re: 'n Gedig van GERT VLOK NEL.
Gaan na forum
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jan 20 16:00:41 UTC 2019