Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Van die Net gegaps 2
Van die Net gegaps 2 [boodskap #52785] Sa, 03 November 2001 03:11 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierie een moet in Ingils wees

This guy comes to the ticket counter at the Milwaukee station, wanting
to buy a ticket to Pittsburg. The blonde behind the counter has
boobies that skrik vir niks and a low cut dress to show it all. The
guy, being a bit skaam and also easily influenced and not a good
speaker stumbles, "Lady I would like a picket to Tittsburg". He
immediately realises the mistake and sort of runs away highly
embarassed.

Outside he meets a mate of his and tells him the story.

"Oh," says the mate, "that's nothing, only a Freudian slip, or a slip
of the tongue. It happens to all of us. Why, only last Saturday me and
the wife were sitting on the patio having a quiet brunch. What I
wanted to say to her was 'Darling, please pass me the sugar', and do
you know what it came out as? You spoiled my life you f------ bitch."
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52790 is 'n antwoord op boodskap #52785] Sa, 03 November 2001 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Drom wrote:

> Hierie een moet in Ingils wees
>
> ticket counter at the Milwaukee station, wanting
> to buy a ticket to Pittsburg.

> only a Freudian slip

Luister, ou Drom, ek wil nou nie vir jou ontmoedig van op hierdie
AFRIKAANSE
nuusgroep te pos nie. MAAR as jy dit nodig
vind om in Engels te pos met 'n Amerikaanse
scenario, dan soek jy moeilikheid. En ons op
hierdie nuusgroep is nie ten gunste van stupid
grappe wat derogatief teenoor vroumense
is nie. Tannie hou jou dop. Oppas vir jou.

Tant Hessie van die Derde Republiek se
komitee vir hanskakie en hans-amerikaner
bestryding.
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52794 is 'n antwoord op boodskap #52785] Sa, 03 November 2001 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die twee glipse wat ek kan onthou het werklik gebeur.
1)
Pierre, wat groot ore het, kom om die draai.
Tant Souf, wat huisbesoek van dominee het: Dominee, hier kom ou Oor met die
groot pere.
2) Op toer in Frankryk vir die eerste keer - na 'n aand van oopmond aangaap
in Parys - een van die "slim" manne:
Ag man - daardie goed op die verhoog - dit is alles stimulated sex.
Annette

google.com...
> Hierie een moet in Ingils wees
>
> This guy comes to the ticket counter at the Milwaukee station, wanting
> to buy a ticket to Pittsburg. The blonde behind the counter has
> boobies that skrik vir niks and a low cut dress to show it all. The
> guy, being a bit skaam and also easily influenced and not a good
> speaker stumbles, "Lady I would like a picket to Tittsburg". He
> immediately realises the mistake and sort of runs away highly
> embarassed.
>
> Outside he meets a mate of his and tells him the story.
>
> "Oh," says the mate, "that's nothing, only a Freudian slip, or a slip
> of the tongue. It happens to all of us. Why, only last Saturday me and
> the wife were sitting on the patio having a quiet brunch. What I
> wanted to say to her was 'Darling, please pass me the sugar', and do
> you know what it came out as? You spoiled my life you f------ bitch."
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52805 is 'n antwoord op boodskap #52785] Sa, 03 November 2001 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nee my maat, pos wat jy wil.
Dis elk geval beter as die gemors wat daai ding pos.

Wie de hel dink sy is sy elk geval. Die groep se Polisie. Nee man sy
hardloop gereeld na hulle toe so dit kan sy nie wees nie.
Ag jammer man. Sy probeer alweer "in" wees.

Dingeling Groete
Frikkie

skryf in boodskap news:3BE371B8.1279D60@home.com...
> Drom wrote:
>
>> Hierie een moet in Ingils wees
>>
>> ticket counter at the Milwaukee station, wanting
>> to buy a ticket to Pittsburg.
>
>> only a Freudian slip
>
> Luister, ou Drom, ek wil nou nie vir jou ontmoedig van op hierdie
> AFRIKAANSE
> nuusgroep te pos nie. MAAR as jy dit nodig
> vind om in Engels te pos met 'n Amerikaanse
> scenario, dan soek jy moeilikheid. En ons op
> hierdie nuusgroep is nie ten gunste van stupid
> grappe wat derogatief teenoor vroumense
> is nie. Tannie hou jou dop. Oppas vir jou.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se
> komitee vir hanskakie en hans-amerikaner
> bestryding.
>
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52812 is 'n antwoord op boodskap #52785] Sa, 03 November 2001 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Nee my maat, pos wat jy wil.
> Dis elk geval beter as die gemors wat daai ding pos.
>
> Wie de hel dink sy is sy elk geval. Die groep se Polisie. Nee man sy
> hardloop gereeld na hulle toe so dit kan sy nie wees nie.
> Ag jammer man. Sy probeer alweer "in" wees.
>
> Dingeling Groete
> Frikkie
>

Ja-nee, ou Frikkie, dis nou die reaksie wat mens van
jou kan verwag. Alles word toegelaat, Amerikaanse
drek in Engels, smaaklose cliché-grappe oor vroue
(wat vroue sien of as speelgoed waarmee gespot kan
word of as bedreigende viswywe). Alles is goed, behalwe
die respek vir Afrikaans en vir goeie morele riglyne, wat
hierdie groep verdien. En laat ek dit weer herhaal. Ek
het nog nooit iemand verkla by enige internet-instansie
nie. As jy moeilikheid van die "Internet-polisie" gehad
het, is daar iemand anders wat tot aksie oorgegaan het.
Ek sien jy sien jouself nou as "dingeling." Verstaan ek
goed - jy is dingeling, lakei van ou Fred Rundle, glo
dat jy behoort aan 'n groep wat kan bloos,en as sodanig
die enigste mense is wat "gered" is volgende die Bybel.
(Ten spyte dat daar baie Potgieters in PE is wat nie kan
bloos nie.) Hoekom is jy so ten gunste van Engels
gebruik in SA wanneer die situasie eintlik Afrikaans
vra - soos byvoorbeeld op hierdie nuusgroep.

M8
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52816 is 'n antwoord op boodskap #52794] Sa, 03 November 2001 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 Nov 2001 07:01:50 +0200, "Annette" wrote:

> Die twee glipse wat ek kan onthou het werklik gebeur.
> knip
> knip
> knip
>> "Oh," says the mate, "that's nothing, only a Freudian slip, or a slip
>> of the tongue. It happens to all of us.
> en
> knip
> nog
> 'n
> slag

Die een (moet ek erken) het ook werklik gebeur.
My vrou ek ek braai dikwels alleen vleis en wanneer ons braai
id dit gewoonlik 'n hele verskeidenheid, bv. hoender moet
ook op die rooster wees alhoewel skaap 'n gunsteling bly.

Een aand haal ek 'n 'n varktjop van die rooster en soos julle sal
saamstem moet vark èn hoender albei behoorlik gaargemaak word.

Ewenwel, om die storie kort te maak, die tjop was 'n dik tjop wat nog
nie heel gaar was nie. Ek wou sê dat die varktjops dik is en lank op
die vuur moet bly en begin deur te sê: Die vark is dik..."
Die vroumens met wie ek getroud is en wat baie vinnig dink, sny die
storie toe nog korter en sê: 'Nou wat gaan jy met jou vleis maak?"

DD
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52818 is 'n antwoord op boodskap #52785] Sa, 03 November 2001 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Internet Polisie  is tans af-lyn  Internet Polisie
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Nee my maat, pos wat jy wil.
>> Dis elk geval beter as die gemors wat daai ding pos.


Ek bedank u vir u wenk aangaande die betrokke deelnemer mevrou.
Ons neem ook kennis daarvan dat hy ultra regse politiek verkondig uit
'n ultra liberale land. Sy deelname sal gemonitor word.

Internet Polisie
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52835 is 'n antwoord op boodskap #52816] Sa, 03 November 2001 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
definitief skerper as jy boet, en sy is seker nie blond nie :-)
--
"Davie Davis" <
--knippie--
die vuur moet bly en begin deur te sê: Die vark is dik..."
: Die vroumens met wie ek getroud is en wat baie vinnig dink, sny die
: storie toe nog korter en sê: 'Nou wat gaan jy met jou vleis maak?"
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52836 is 'n antwoord op boodskap #52785] Sa, 03 November 2001 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis"
: lol... dis seker, blond is sy nie Tobie :-)
~~~~~~~~~~~~
:-)
--
Re: Van die Net gegaps 2 [boodskap #52838 is 'n antwoord op boodskap #52835] Sa, 03 November 2001 20:56 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 Nov 2001 21:38:38 +0200, "Tobie" wrote:

> definitief skerper as jy boet, en sy is seker nie blond nie :-)

lol... dis seker, blond is sy nie Tobie :-)

DD
Vorige onderwerp: Grappie
Volgende onderwerp: Van die Net gegaps 3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:58:53 MGT 2024