Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Nuwe Leerplan
Nuwe Leerplan [boodskap #51240] Di, 09 Oktober 2001 09:14 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie weet waar ek op die internet kurrikulum 2005 kan besigtig? Ek weet mens
kan ook voor 'n sekere datum terugvoer gee. Leenderd het in die Beeld 'n
opmerking of twee gemaak. http://www.news24.co.za/Beeld/
(Suid-Afrika, Perverse leerplanstryd)

Dankie

Shannon
Re: Nuwe Leerplan [boodskap #51267 is 'n antwoord op boodskap #51240] Di, 09 Oktober 2001 19:46 Na vorige boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek het toevallig op www.nkp.ac.za/afrikaans/K2005.htm
iets oor die kurrikulum 2005 gelees. Ek hoop dis wat jy soek.

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3bc2c07a.0@news1.mweb.co.za...
> Wie weet waar ek op die internet kurrikulum 2005 kan besigtig? Ek weet mens
> kan ook voor 'n sekere datum terugvoer gee. Leenderd het in die Beeld 'n
> opmerking of twee gemaak. http://www.news24.co.za/Beeld/
> (Suid-Afrika, Perverse leerplanstryd)
>
> Dankie
>
> Shannon
>
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse skole
Volgende onderwerp: matriekuitslae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:40:38 MGT 2024