Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie 3#
Grappie 3# [boodskap #50684] Di, 25 September 2001 04:27
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was die man wie se lewensideaal dit was om 'm obsene telefoonoproep te
maak.
Toe 'n vrou met drie pragtige dogters ( twee grotes en 'n kleintjie) op 'n
dag oorkant hom intrek, sien hy sy kans.
Nie lank nie, of hy skakel. Die klein dogtertjie antwoord.
Man:" Hallo dogtertjie, is jou mammie daar?"
Dogtertjie:" Nee oom, my mammie is nie hier nie."
Man:" Mmmmm, is jou oudste sussie daar?"
Dogtertjie:" Nee oom, my oudste sussie is nie hier nie."
Man ( begin desperaat raak):" Is jou tweede oudste sussie daar?"
Dogtertjie:" Nee oom, sy is ook nie hier nie.
Man:" Oukei, gaggas-kakkas-poefies!"
Vorige onderwerp: Grappie #2
Volgende onderwerp: Grappie #4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:07:57 MGT 2024