Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie #1
Grappie #1 [boodskap #50682] Di, 25 September 2001 04:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Grappies wat volg is vir die groep om te geniet.
Nie vir Gloudina wat 'n rassis om elke hoek en draai wil sien nie.
Nie vir Ferdie wat blykbaar net rassistiese grappies ken nie.

'n Deftige dame kyk winkelvensters in Adderleystraat terwyl haar hondjie ,
wat aan 'n ketting vasgemaak is, sy been teen 'n lamppaal lig.
Gammat kom daar verby, tik die vrou liggies op die skouer en sê: "Ek sê.
mêrrem, djy kan nou ma' die kettinkie trek, djou hondjie is kla"."
Re: Grappie #1 [boodskap #50710 is 'n antwoord op boodskap #50682] Di, 25 September 2001 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of die gewillige dame wat een van die Snapsnese bote in die hawe besoek.
Toe sy so met die leer opklim kyk die taxisdrywer haar so van onder af
seker om seker te maak sy is veilig:)) ) en sê toe: Meraai Man, Djy het dan
nie eers 'n bloemer aan nie!!
Meraai, ook nie links nie: "Los my yt - djy gaan tog nie Nico toe met
earplugs nie"
Annette

>
> "Annette" wrote in message
> news:9op1n3$eh6as$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> 'n Deftige dame kyk winkelvensters in Adderleystraat terwyl haar hondjie ,
>> wat aan 'n ketting vasgemaak is, sy been teen 'n lamppaal lig.
>> Gammat kom daar verby, tik die vrou liggies op die skouer en sê: "Ek sê.
>> mêrrem, djy kan nou ma' die kettinkie trek, djou hondjie is kla"."
>>
>
> Laat my mos nou dink aan een van my gunstelinge:
>
> Meraai stap eendag in die straat af. Skree Gatiepie vir haar van oorkant:
> "Hey, Meraai dis mos nou 'n lekker smart V-neck teeshirt wat jy aanhet!"
> "Dja, man, en djy wiet mos wat hulle se - V staan vir Virgin! Maar moenie
> worrie nie, dis 'n ou teeshirt!"
>
Re: Grappie #1 [boodskap #50711 is 'n antwoord op boodskap #50710] Di, 25 September 2001 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> die gewillige dame

> die Snapsnese bote
>
> Meraai, ook nie links nie: "Los my yt - djy

I rest my case.

Tant Hessie van die Derde Republiek se
huis-skoonmaak komitee ( hoer-met-
menswaardigheid en regsinnigheid-afdeling.)
Re: Grappie #1 [boodskap #50734 is 'n antwoord op boodskap #50682] Di, 25 September 2001 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9op1n3$eh6as$1@ID-92016.news.dfncis.de...

> 'n Deftige dame kyk winkelvensters in Adderleystraat terwyl haar hondjie ,
> wat aan 'n ketting vasgemaak is, sy been teen 'n lamppaal lig.
> Gammat kom daar verby, tik die vrou liggies op die skouer en sê: "Ek sê.
> mêrrem, djy kan nou ma' die kettinkie trek, djou hondjie is kla"."
>

Laat my mos nou dink aan een van my gunstelinge:

Meraai stap eendag in die straat af. Skree Gatiepie vir haar van oorkant:
"Hey, Meraai dis mos nou 'n lekker smart V-neck teeshirt wat jy aanhet!"
"Dja, man, en djy wiet mos wat hulle se - V staan vir Virgin! Maar moenie
worrie nie, dis 'n ou teeshirt!"
Re: Grappie #1 [boodskap #50748 is 'n antwoord op boodskap #50682] Wo, 26 September 2001 03:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat? Gloudina? Is jy nou skielik moeg?
Hoekom moet jy jou ou tassie laat rus?
Annette

--
> Annette wrote:
>
>> die gewillige dame
>
>> die Snapsnese bote
>>
>> Meraai, ook nie links nie: "Los my yt - djy
>
> I rest my case.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se
> huis-skoonmaak komitee ( hoer-met-
> menswaardigheid en regsinnigheid-afdeling.)
>
Re: Grappie #1 [boodskap #50762 is 'n antwoord op boodskap #50682] Wo, 26 September 2001 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sy't daremm ook 'class', jy weet.

Thys van die eerste water se grapmakers

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:u4cs7.36906$Bs5.21661@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9orgmj$eq49h$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat? Gloudina? Is jy nou skielik moeg?
>> Hoekom moet jy jou ou tassie laat rus?
>> Annette
>>
> Haai, ek wonder of die ou mens nie nou maar sommer die ou tassie wil optel
> en aanhou loop nie. Maar nou ja, dis seker te veel gevra.
>
Re: Grappie #1 [boodskap #50793 is 'n antwoord op boodskap #50748] Wo, 26 September 2001 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9orgmj$eq49h$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat? Gloudina? Is jy nou skielik moeg?
> Hoekom moet jy jou ou tassie laat rus?
> Annette
>
Haai, ek wonder of die ou mens nie nou maar sommer die ou tassie wil optel
en aanhou loop nie. Maar nou ja, dis seker te veel gevra.
Re: Grappie #1 [boodskap #50805 is 'n antwoord op boodskap #50762] Wo, 26 September 2001 17:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Thys. - dus die tassie rus êrens in die klas?:))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9os40p$1p93$1@news.adamastor.ac.za...
> Sy't daremm ook 'class', jy weet.
>
> Thys van die eerste water se grapmakers
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:u4cs7.36906$Bs5.21661@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9orgmj$eq49h$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat? Gloudina? Is jy nou skielik moeg?
>>> Hoekom moet jy jou ou tassie laat rus?
>>> Annette
>>>
>> Haai, ek wonder of die ou mens nie nou maar sommer die ou tassie wil optel
>> en aanhou loop nie. Maar nou ja, dis seker te veel gevra.
>>
>
Vorige onderwerp: Nog 'n Grappie
Volgende onderwerp: 'n ander grappie (omsettings!)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:37:12 MGT 2024