Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappies al klaar.
Grappies al klaar. [boodskap #50019] Do, 13 September 2001 06:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is al klaar grappies hier in omloop, en nogal in goeie smaak ook onder
die omstandighede.
Die een wat ek die meeste van hou is:
WTC: Welcome To Canada.
Annette
Re: Grappies al klaar. [boodskap #50040 is 'n antwoord op boodskap #50019] Do, 13 September 2001 13:16 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lank vat dit om van die 100 ste verdieping van die WTC tot op die
grond te val?

Res van jou lewe .... groan.

Annette wrote:
>
> Daar is al klaar grappies hier in omloop, en nogal in goeie smaak ook onder
> die omstandighede.
> Die een wat ek die meeste van hou is:
> WTC: Welcome To Canada.
> Annette
Vorige onderwerp: Die "Bottom Line"
Volgende onderwerp: groot moeilikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 12:44:46 MGT 2024