Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Sleep WinMX nader en download...
Sleep WinMX nader en download... [boodskap #48561] So, 19 Augustus 2001 09:10 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die mooiste musiek van nou is Romeo et Juliette / De la haine a l'amour!

Die hit aan dié kant van die oseaan is "Les rois du monde", maar ALLES
is mooi! Vir die belangstellendes, 'n tracklist:

Verone
La Haine
J'ai Peur
Les rois du monde
Le Balcon
Les Beaux, les laids
Par Amour
Aimer
On dit dans la Rue
Le Duel
Le Pouvoir
Avoir une fille
La mort de Juliette
J'sais plus
Coupable

Geniet dit!
_____________________________________________________
Re: Sleep WinMX nader en download... [boodskap #48563 is 'n antwoord op boodskap #48561] So, 19 Augustus 2001 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Deur wie is dit gedoen Max?

Pop

Max skryf in boodskap news:9lo008$q66$1@azure.nl.gxn.net...
> Die mooiste musiek van nou is Romeo et Juliette / De la haine a l'amour!
>
> Die hit aan dié kant van die oseaan is "Les rois du monde", maar ALLES
> is mooi! Vir die belangstellendes, 'n tracklist:
>
> Verone
> La Haine
> J'ai Peur
> Les rois du monde
> Le Balcon
> Les Beaux, les laids
> Par Amour
> Aimer
> On dit dans la Rue
> Le Duel
> Le Pouvoir
> Avoir une fille
> La mort de Juliette
> J'sais plus
> Coupable
>
> Geniet dit!
> _____________________________________________________
>
Re: Sleep WinMX nader en download... [boodskap #48585 is 'n antwoord op boodskap #48563] Ma, 20 Augustus 2001 10:37 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Pop, ek het geen idee nie! www.cddb.com sê alleen Romeo et Juliette as
kunstenaars. www.romeoetjuliette.net is Frans. Miskien is jou Frans beter as
myne. Daar's ook videoclips.

Het jy die musiek al gehoor?

Dis 'n musical wat verlede jaar Februarie in Parijs begin het... Dis al wat
ek weet. Ons wil dit graag gaan kyk, maar dit kos tot R300 per kaartjie, dus
eers spaar!
______________________________________________________
"pop"
> Deur wie is dit gedoen Max?
>
> Pop
>
>
> Max skryf in boodskap news:9lo008$q66$1@azure.nl.gxn.net...
>> Die mooiste musiek van nou is Romeo et Juliette / De la haine a l'amour!
>>
>> Die hit aan dié kant van die oseaan is "Les rois du monde", maar ALLES
>> is mooi! Vir die belangstellendes, 'n tracklist:
>>
>> Verone
>> La Haine
>> J'ai Peur
>> Les rois du monde
>> Le Balcon
>> Les Beaux, les laids
>> Par Amour
>> Aimer
>> On dit dans la Rue
>> Le Duel
>> Le Pouvoir
>> Avoir une fille
>> La mort de Juliette
>> J'sais plus
>> Coupable
>>
>> Geniet dit!
>> _____________________________________________________
>>
>
Vorige onderwerp: S.A. Sangers
Volgende onderwerp: MUSIEK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 09:45:33 MGT 2024