Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nog 'n ou wit omie grappie
Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #46981] Do, 19 Julie 2001 05:43 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Two elderly ladies are sitting on the front porch, doing nothing.

One lady turns and asks, "Do you still get horny?"

The other replies, "Oh sure I do."

The first old lady asks, "What do you do about it?"

The second old lady replies, "I suck a lifesaver."

After a few moments, the first old lady asks, "Who drives you to the

beach ?"
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #46993 is 'n antwoord op boodskap #46981] Do, 19 Julie 2001 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Aangesien ek nou die TEXT BOOK voorbeeld is van 'n ou wit omie ( volgens
Gloudina ) voel ek dat alle ou wit omie grappies eers deur my moet
goedgekeur word voor plasing asb.

Grappies wat NIE na geslags organe, die grens, of apartheid verwys nie
kwalifiseer by default nie.

Dankie

TBOWO
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #47025 is 'n antwoord op boodskap #46993] Do, 19 Julie 2001 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ekj is tog die ou wit omie????????

Gr.Rico

"Riaan" skryf in boodskap news:9j62re$1ulf$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Aangesien ek nou die TEXT BOOK voorbeeld is van 'n ou wit omie ( volgens
> Gloudina ) voel ek dat alle ou wit omie grappies eers deur my moet
> goedgekeur word voor plasing asb.
>
>
> Grappies wat NIE na geslags organe, die grens, of apartheid verwys nie
> kwalifiseer by default nie.
>
>
> Dankie
>
> TBOWO
>
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #47028 is 'n antwoord op boodskap #47025] Do, 19 Julie 2001 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ekj is tog die ou wit omie????????
>
> Gr.Rico

En jy wil al die ou wit tannies vir jou alleen hou, ná ? Hilda.
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #47081 is 'n antwoord op boodskap #47028] Vr, 20 Julie 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"> En jy wil al die ou wit tannies vir jou alleen hou, ná ? Hilda.

Dan wil ek net eers weet wie die ou tannies is ??:-)

Rico
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #47090 is 'n antwoord op boodskap #47081] Sa, 21 Julie 2001 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het eers die manlike ekwivalent van Gloudina hier nodig
om die ou wit tannies te bepaal:)))
Annette

--

Rico skryf in boodskap news:9j9jk4$h83$1@news1.xs4all.nl...
>
> "> En jy wil al die ou wit tannies vir jou alleen hou, ná ? Hilda.
>
> Dan wil ek net eers weet wie die ou tannies is ??:-)
>
> Rico
>
Re: Nog 'n ou wit omie grappie [boodskap #47129 is 'n antwoord op boodskap #47090] Sa, 21 Julie 2001 16:45 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Ons het eers die manlike ekwivalent van Gloudina hier nodig
> om die ou wit tannies te bepaal:)))
> Annette
>
>> Dan wil ek net eers weet wie die ou tannies is ??:-)
>> Rico

Ons het een. Hy kom egter glad te min op
die nuusgroep. Sy nom de plums is Swart
Simon.

Gloudina
Vorige onderwerp: nog 1 ou wit omie grappie
Volgende onderwerp: Rekenaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:20:55 MGT 2024