Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » 1966 volkswagen blues
1966 volkswagen blues [boodskap #36355] Sa, 11 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Freddie Marais  is tans af-lyn  Freddie Marais
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Lank gelede (5 - 7 jaar gelede een dag iemand 'n song met die volgende
refrein oor die radio hoor sing (in Afrikaans)

"ek het die 1966 volkswagen (beetle??) blues"

Kan enigeen help??

Dankie
Freddie
Re: 1966 volkswagen blues [boodskap #120744 is 'n antwoord op boodskap #36355] Vr, 24 Augustus 2018 06:14 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit klink soos André Swiegers se "Die 1966 VW beetle blues".

"Ek staan hier langs die Ben Schoeman-highway
en kyk hoe ry die karre verby.
Met my hande klap ek op die dak van my volksietjie
sy wil nie meer aanhou ry.
Moeilike tye..."

Vorige onderwerp: Die Stem van Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Lentedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:24:39 MGT 2024