Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » OCR en Boeroorlog-literatuur
OCR en Boeroorlog-literatuur [boodskap #33956] Vr, 01 September 2000 11:37 na volgende boodskap
mega...  is tans af-lyn  mega...
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek is bewus en het toegang tot heelwat geskrifte (boeke endiesmeer) die die
BO as tema.
Wat is die regsimplikasie - mag ek die werke dmv skandeerder omskep in
elektroniese formaat en aan belangstellendes beskikbaar maak. (In daardie
gevalle waar die skrywer en oorspronklike publiseerder nie meer met ons is
nie.)
Stuur wenke / regsraad en moontlike belangstelling...
Re: OCR en Boeroorlog-literatuur [boodskap #120835 is 'n antwoord op boodskap #33956] So, 21 Oktober 2018 19:51 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Sover ek verstaan verval die outomatiese kopiereg op boeke in Suid-Afrika na 50 jaar. Met ander woorde, dis redelik veilig om ou boeke in te skandeer en te versprei. Nuwer werke mag slegs vir persoonlike gebruik ingeskandeer word. As jy dit klaar geskandeer het, kom deel deel dit gerus hier met ons ook.
Vorige onderwerp: SOS SMS KBD?
Volgende onderwerp: Dan Roodt rakende Nelson Mandela
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:57:29 MGT 2024