Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Dit is jou laaste kans om 'n BK/CC te registreer!
Dit is jou laaste kans om 'n BK/CC te registreer! [boodskap #5096] Vr, 30 Julie 2010 09:43 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
In September kom die nuwe wet op Maatskappye in werking. Dit gaan BK's uitvasseer.
Indien jy 'n BK wil registreer doen dit nou.

Paul Van Straaten: 0742367477
paulvan...@yahoo.com
adminis...@vidaulparalegalservices.co.za
http://www.vidaulparalegalservices.co.za
http://www.vidaul.co.za
Re: Dit is jou laaste kans om 'n BK/CC te registreer! [boodskap #5097 is 'n antwoord op boodskap #5096] So, 24 Oktober 2010 16:42 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Jul 2010 02:43:55 -0700 (PDT), Paul
wrote:

> In September kom die nuwe wet op Maatskappye in werking. Dit gaan BK's uitvasseer.
> Indien jy 'n BK wil registreer doen dit nou.
>
> Paul Van Straaten: 0742367477
> paulvan...@yahoo.com
> adminis...@vidaulparalegalservices.co.za
> http://www.vidaulparalegalservices.co.za
> http://www.vidaul.co.za

Ek wou vroeër daarvoor kyk maar het vergeet
totdat jou spamming my nou weer daaraan herinner het.
Ek kry nie die woord vasseer (oftewel uitvasseer) in my woordeboek
(waarvan ek hope het) nie. Is jou spelling reg?
Jou spelling, met 'n 'v' krap aan my kennis
maar ek is oop vir oortuiging.
Vorige onderwerp: Skuld mense jou geld, en sukkel jy om dit te kry?
Volgende onderwerp: Monica se tikdienste Pretoria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:26:26 MGT 2024