Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Auteur, melodie ?
Auteur, melodie ? [boodskap #28991] Sa, 12 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Kobbe  is tans af-lyn  Kobbe
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Deze week werd --tijdens de uitvaartdienst voor een van mijn
jongere broers-- door een koor in Brugge onderstaand liedje
gezongen:
::
:: En as ek kom te sterwe vriend, sing dan g'n klaaglied nie,
:: Plant dan g'n rose op my graf of koel sipresse nie.
::
:: Laat net die groen gras bo my wees, die reën en moredou,
:: En as jy wil, vergeet my en als jy wil, onthou.
::
:: Want skadu's sal'k nie sien, of voel hoedat die water week,
:: Nie hoor hoedat die voëltjies sing alsof hul harte breek.
::
:: Maar ek sal altyd drome droom in die skemer, wie weet,
:: Miskien sal ek daar nog onthou, miskien sal ek vergeet.
::

'k En zal hem niet vergeten..!

Kent iemand de naam van de auteur ?
Kan iemand me op 'n vlotte manier aan de melodie helpen ?
Re: Auteur, melodie ? [boodskap #28995 is 'n antwoord op boodskap #28991] So, 13 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kobbe wrote:

> Deze week werd --tijdens de uitvaartdienst voor een van mijn
> jongere broers-- door een koor in Brugge onderstaand liedje
> gezongen:
> ::
> :: En as ek kom te sterwe vriend, sing dan g'n klaaglied nie,
> :: Plant dan g'n rose op my graf of koel sipresse nie.
> ::
> :: Laat net die groen gras bo my wees, die reën en moredou,
> :: En as jy wil, vergeet my en als jy wil, onthou.
> ::
> :: Want skadu's sal'k nie sien, of voel hoedat die water week,
> :: Nie hoor hoedat die voëltjies sing alsof hul harte breek.
> ::
> :: Maar ek sal altyd drome droom in die skemer, wie weet,
> :: Miskien sal ek daar nog onthou, miskien sal ek vergeet.
> ::
>
> 'k En zal hem niet vergeten..!
>
> Kent iemand de naam van de auteur ?
> Kan iemand me op 'n vlotte manier aan de melodie helpen ?

Ek het in die F.A.K. Volksangbundel gekyk, maar sien dit nie daarnie.
Die woorde lui 'n klok: dit klink na die vertaling van 'n Engelse
gedig wat dan getoonset is.
Jammer om te hoor van jou broer se heengaan.

Gloudina
Re: Auteur, melodie ? [boodskap #121338 is 'n antwoord op boodskap #28995] Di, 27 November 2018 06:07 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Vorige onderwerp: Die Oukraal-liedjie
Volgende onderwerp: Potgooi - dis nou 'n Afrikaanse Podcast.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:52:55 MGT 2024