Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » nie te hot op the lot
nie te hot op the lot [boodskap #25894] So, 05 September 1999 00:00
Knoffel  is tans af-lyn  Knoffel
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek het so pas op the lot web saait in gegaan om 'n tweedehandse laptop te
soek, maar die saait lyk nie te hot nie. Weet iemand van 'n meer
userfriendly saait waar mens kan komminukeer met ander suid afrikaners wat
goed wil koop of verkoop?

vm...@mweb.co.za
Re: nie te hot op the lot [boodskap #25895 is 'n antwoord op boodskap #25894] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Probeer http://www.ruil.co.za

Vorige onderwerp: Een Afrikaanse olifantentand te koop !
Volgende onderwerp: Daai Advertensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:54:29 MGT 2024