Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » RUILWEBBLAD - www.ruil.co.za
RUILWEBBLAD - www.ruil.co.za [boodskap #21743] Sa, 13 Maart 1999 00:00
SMS  is tans af-lyn  SMS
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ons het op Vrydag 12 Maart 1999 'n ruil webblad begin. Op die blad kan jy
enige ding verruil, verkoop, skenk, smous, alles, behalwe jou dierbare
skoonmoeder, ja, jy kan daar ook na enige ding soek. Maar hier stop dit ook
nie, want jy kan op die blad ook soek na jou lang verlore vriend of ouens
vertel van julle reunie later in die jaar, selfs penvriende soek en les bes,
kan jy selfs jou webblad adverteer.

En dit alles is gratis, verniet, kosteloos, mahala, free of charge.

Die blad het 'n vreeslike maklike adres: www.ruil.co.za.
Vorige onderwerp: PC & Netwerk tegnikus
Volgende onderwerp: Sit jou besigheid op die internet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:11:21 MGT 2024