Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleutelkwessie
sleutelkwessie [boodskap #146546] Vr, 27 September 2024 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sleutelkwessie
Afbreking: sleu•tel•kwes•sie
Samestelling: sleutel + kwessie


Selfstandige naamwoord: sleutelkwessie
Meervoud: sleutelkwessies

Betekenis:
• 'n Baie belangrike probleem.

Gebruik:
• Gehalte-onderwys is 'n sleutelkwessie wat talle kiesers se keuse by die stembus gaan beïnvloed.

Sinoniem:
• sleutelprobleem

Vertaling:
Engels: key issue
Nederlands: sleutelkwestie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevredig
Volgende onderwerp: besnoeiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 20:18:56 MGT 2024