Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » RE: Hulp met "Stille Nag" lirieke - Vertalings
RE: Hulp met "Stille Nag" lirieke - Vertalings [boodskap #18076] Sa, 03 Oktober 1998 00:00
Jako Olivier  is tans af-lyn  Jako Olivier
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,

Jammer om julle te pla en met julle hewige politieke gesprek in te
dring...

Dit is al amper (reg bietjie minder as 3 maande) Kersfees is maar
liewers te vroeg as te laat.
Ek versamel verskillende vertalings van die lied "Stille Nag" op my
bladsy http://silentnight.web.za

Ek het reeds twee weergawes van die lied in Afrikaans en beskik oor 91
ander weergawes van die lied in 60 verskillende tale. Maar daar moet
steeds nog vertalings wees - veral in die Afrika-tale kort ek nog 'n paar.
As u miskien vir my kan help met so 'n vertaling of selfs 'n ander weergawe
laat my asseblief weet by: ja...@cyberserv.co.za

Groete
Jako Olivier

- -
STILLE NAG - http://silentnight.web.za
E-pos: ja...@cyberserv.co.za
Vorige onderwerp: Afrikaanse musiek
Volgende onderwerp: Re: Stille nag se woorde in Duits?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 08:29:58 MGT 2024