Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grinnik
grinnik [boodskap #139874] Vr, 05 Augustus 2022 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grinnik
Afbreking: grin•nik


Werkwoord: grinnik
Verlede tyd: het gegrinnik
Teenwoordige deelwoord: grinnikende

Betekenis:
• Om spottend of senuweeagtig te lag (stilletjies of met 'n grommende keelgeluid).

Gebruik:
• Hy grinnik en ontbloot sy skewe tande.

Sinoniem:
• hoonlag
• spotlag

Afgelei:
• grinniklag

Vertaling:
Engels: to chuckle, grin, sneer, snigger
Nederlands: grinniken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tam
Volgende onderwerp: endemies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:59:28 MGT 2024