Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tam
tam [boodskap #139873] Vr, 05 Augustus 2022 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 13970
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tam
Afbreking: tam


Byvoeglike naamwoord: tam
Vergrotende trap: tammer
Oortreffende trap: tamste
Attributief: tam

Betekenis:
• Wat moeg en uitgeput is.

Gebruik:
• My lyf is seer en die pille maak my tam en lusteloos.

Sinoniem:
• afgemat
• energieloos
• flou
• gedaan
• kapot
• moeg
• pootuit
• uitgeput
• vermoeid

Antoniem:
• uitgerus

Afgelei:
• tamheid

Vertaling:
Engels: tired, exhausted, weary, fatigued
Nederlands: tam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diode
Volgende onderwerp: grinnik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 20 05:38:44 UTC 2022