Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pankreas
pankreas [boodskap #139637] Ma, 04 Julie 2022 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pankreas
Afbreking: pan•kre•as


Selfstandige naamwoord: pankreas
Meervoud: pankreasse

Betekenis:
• Klier in die buikholte wat hormone en ensieme afskei.

Gebruik:
• Die pankreas is gedeeltelik agter die maag en die boonste deel van die dunderm geleë.

Sinoniem:
• alvleesklier
• alvleisklier
• maagsapklier
• soetvleisklier

Afgelei:
• pankreassap
• pankreatitis

Vertaling:
Engels: pancreas
Nederlands: alvleesklier, pancreas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vredestyd
Volgende onderwerp: laaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 05:17:21 MGT 2024