Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlamwerper
vlamwerper [boodskap #139635] So, 03 Julie 2022 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlamwerper.
'n Vlamwerper.
vlamwerper
Afbreking: vlam•wer•per
Samestelling: vlam + werp + -er


Selfstandige naamwoord: vlamwerper
Meervoud: vlamwerpers
Verkleinwoord: vlamwerpertjie
Meervoud van verkleining: vlamwerpertjies

Betekenis:
• Wapen wat 'n sterk vlam spuit.

Gebruik:
• 'n Moderne vlamwerper het 'n reikafstand van tot 40 meter.

Sinoniem:
• vlamgooier

Vertaling:
Engels: flamethrower, flame‐projector
Nederlands: vlammenwerper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skurwejan
Volgende onderwerp: vredestyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 02:22:29 MGT 2024