Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afransel
afransel [boodskap #139579] Wo, 22 Junie 2022 20:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afransel
Afbreking: af•ran•sel


Werkwoord: ransel af, afransel
Verlede tyd: het afgeransel

Betekenis:
• Om 'n pak slae te gee of kwaai tereg te wys.

Gebruik:
• Die onderwyser het die stout seun voor die hele klas met 'n sambok afgeransel.

Sinoniem:
• foeter
• invlieg
• karnuffel
• looi
• opdons
• pakgee
• slaan
• straf
• teregwys
• wiks

Afgelei:
• afranseling

Vertaling:
Engels: to beat up, thrash, flog
Nederlands: afranselen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afranseling
Volgende onderwerp: onttroon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:00:02 MGT 2024