Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » legaat
legaat [boodskap #138493] So, 28 November 2021 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
legaat
Afbreking: le•gaat


Selfstandige naamwoord: legaat
Meervoud: legate

Betekenis:
• Testamentêre beskikking, ook die goedere wat so deur 'n erflater nagelaat word.
• 'n Pouslike gesant.

Gebruik:
• Eiendom kan by wyse van 'n legaat aan 'n legataris bemaak word.
• Die pous het sy legaat gestuur om die boodskap oor te dra.

Sinoniem:
• erflating
• erfporsie
• geskenk
• nalatenskap
• skenking
• gesant

Vertaling:
Engels: bequest, legacy; legate
Nederlands: legaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plotseling
Volgende onderwerp: wysgeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:21:25 MGT 2024