Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » platonies
platonies [boodskap #138491] Sa, 27 November 2021 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18811
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
platonies
Afbreking: pla•to•nies


Byvoeglike naamwoord: platonies
Attributief: platoniese

Betekenis:
• Op 'n suiwer geestelike vlak (sonder gemeenskap).
• Volgens die leer van die filosoof Plato.

Gebruik:
• Hulle vriendskap is suiwer platonies.
• Volgens die Platoniese siening is die hemel die ideale wêreld en die aarde bloot 'n skaduwee daarvan.

Vertaling:
Engels: platonic
Nederlands: platonisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aalbessiesap
Volgende onderwerp: plotseling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 20:19:19 MGT 2024