Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalbessiebos
aalbessiebos [boodskap #138489] Sa, 27 November 2021 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Aalbessiebos.
'n Aalbessiebos.
aalbessiebos
Afbreking: aal•bes•sie•bos
Samestelling: aalbessie + bos


Selfstandige naamwoord: aalbessiebos
Meervoud: aalbessiebosse
Verkleinwoord: aalbessiebossie
Meervoud van verkleining: aalbessiebossies

Betekenis:
• Struikagtige plant wat trosse eetbare aalbessies dra, genus Ribes.

Gebruik:
• Die aalbessiebos is bladwisselend en word 1 tot 1,5 meter hoog.

Afgelei:
• rooiaalbessiebos
• swartaalbessiebos
• witaalbessiebos

Vertaling:
Engels: currant bush
Nederlands: aalbessenstruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sirkumfleks
Volgende onderwerp: aalbessiesap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:24:28 MGT 2024