Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frustrasie
frustrasie [boodskap #138281] Sa, 23 Oktober 2021 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
frustrasie
Afbreking: fru•stra•sie


Selfstandige naamwoord: frustrasie
Meervoud: frustrasies
Verkleinwoord: frustrasietjie
Meervoud van verkleining: frustrasietjies

Betekenis:
• Iets wat 'n mens frustreer; wrewel wat opbou as jy nie jou doelwitte bereik nie.

Gebruik:
• Die opgehoopte frustrasie van jeugdiges word vergroot deur die feit dat hulle nie werk kan kry nie.

Sinoniem:
• onrustigheid
• onvergenoegdheid
• teleurstelling
• vertwyfeling

Vertaling:
Engels: frustration
Nederlands: frustratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beeswagter
Volgende onderwerp: prikkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:10:21 MGT 2024