Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » studiebeurs
studiebeurs [boodskap #137957] Do, 16 September 2021 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
studiebeurs
Afbreking: stu•die•beurs
Samestelling: studie + beurs


Selfstandige naamwoord: studiebeurs
Meervoud: studiebeurse
Verkleinwoord: studiebeursie
Meervoud van verkleining: studiebeursies

Betekenis:
• Finansiële hulp aan 'n student om verder te studeer, wat insluit geld vir lesse, boeke, verblyf, kos, ens.

Gebruik:
• 'n Studiebeurs verskil van 'n lening in die sin dat die geld nie later terugbetaal hoef te word nie.

Vertaling:
Engels: scholarship, bursary
Nederlands: studiebeurs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konkel
Volgende onderwerp: semester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:02:49 MGT 2024