Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwantskap
verwantskap [boodskap #137953] Do, 16 September 2021 12:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwantskap
Afbreking: ver•want•skap
Samestelling: verwant + -skap


Selfstandige naamwoord: verwantskap
Meervoud: verwantskappe
Verkleinwoord: verwantskappe
Meervoud van verkleining: verwantskappies

Betekenis:
• Die manier of mate waarop mense/dinge aan mekaar verwant is.

Gebruik:
• Die verwantskap tussen walvisse en seekoeie is geneties bevestig.

Sinoniem:
• affiniteit
• afstamming
• assosiasie
• band
• interafhanklikheid
• korrelasie
• ooreenkoms
• relasie
• soortgelykheid
• verband
• verbintenis
• verhouding

Afgelei:
• naverwantskap
• bloedverwantskap
• familieverwantskap
• naverwantskap
• sinverwantskap
• stamverwantskap
• taalverwantskap
• verwantskapsband
• verwantskapsbetrekking

Vertaling:
Engels: relationship, affinity
Nederlands: verwantschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skokkend
Volgende onderwerp: repeteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:03:40 MGT 2024