Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konfetti
konfetti [boodskap #137950] Do, 16 September 2021 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Konfetti word gestrooi.
Konfetti word gestrooi.
konfetti
Afbreking: kon•fet•ti


Selfstandige naamwoord: konfetti
Meervoud:

Betekenis:
• Klein papiertjies of roosblare wat op die bruidspaar (of tydens ander feestelikhede) gestrooi word.

Gebruik:
• Die blommemeisie deel konfetti by die deur uit

Wisselvorm:
• confetti

Sinoniem:
• strooisel
• papiersnippertjies

Afgelei:
• papierkonfetti

Vertaling:
Engels: confetti
Nederlands: confetti

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boma
Volgende onderwerp: soesji
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:17:19 MGT 2024