Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boma
boma [boodskap #137949] Do, 16 September 2021 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boma
Afbreking: bo•ma


Selfstandige naamwoord: boma
Meervoud: bomas
Verkleinwoord: bomatjie
Meervoud van verkleining: bomatjies

Betekenis:
• Omheining of omheinde gebied, meestal van pale en takke, hoofsaaklik as kuierplek of die afkamping van wild.

Gebruik:
• Ons braai vanaand in die boma.

Wisselvorm:
• bouma (foneties korrek)

Verwant:
• kraal

Vertaling:
Engels: boma
Nederlands: omheining

Nota:
• Van Swahili, "wegkruipplek".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koloniaal
Volgende onderwerp: konfetti
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:11:20 MGT 2024