Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vredevuur
vredevuur [boodskap #137330] Sa, 24 Julie 2021 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vredevuur
Afbreking: vre•de•vuur
Samestelling: vrede + vuur


Selfstandige naamwoord: vredevuur
Meervoud: vredevure
Verkleinwoord: vredevuurtjie
Meervoud van verkleining: vredevuurtjies

Betekenis:
• 'n Vuur of fakkel wat vrede verteenwoordig.

Gebruik:
• Mag die vredevuur van Kersfees in u harte brand.

Wisselvorm:
• vredesvuur

Verwant:
• vredespyp
• vredevlag
• vreugdevuur

Vertaling:
Engels: peace fire
Nederlands: vredevuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woltoon
Volgende onderwerp: treiler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:24:44 MGT 2024