Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesant
gesant [boodskap #137322] Vr, 23 Julie 2021 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesant
Afbreking: ge•sant


Selfstandige naamwoord: gesant
Meervoud: gesante

Betekenis:
• Iemand wat in opdrag iewers heen gestuur is om 'n boodskap oor te bring, meestal as verteenwoordiger van 'n staat, laer in rang as 'n ambassadeur.

Gebruik:
• 'n Dienskneg is nie groter as sy heer nie, en 'n gesant is ook nie groter as die een wat hom gestuur het nie. [Johannes 13:16]

Sinoniem:
• afgesant
• attaché
• afgevaardigde
• boodskapper
• konsul
• saakgelastigde
• segsman
• tussenganger
• verteenwoordiger

Afgelei:
• gesantskap
• vredesgesant

Verwant:
• ambassadeur

Vertaling:
Engels: envoy, emissary, messanger
Nederlands: gezant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sprankelend
Volgende onderwerp: vogtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 02:24:19 MGT 2024