Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allergie
allergie [boodskap #137320] Vr, 23 Julie 2021 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allergie
Afbreking: al•ler•gie


Selfstandige naamwoord: allergie
Meervoud: allergieë

Betekenis:
• 'n Oorreaksie van die immuunstelsel op 'n vreemde stof wat 'n mens siek maak, hoewel die stof sigself nie buitengewoon skadelik is nie.

Gebruik:
• 'n Allergie vir skulpvis (soos garnale en kreef) is een van die algemeenste voedselallergië by volwassenes.

Sinoniem:
• hipersensitiwiteit
• oorgevoeligheid

Afgelei:
• allergiewekker
• allergietoets
• seekosallergie
• voedselallergie

Verwant:
• allergies (b.nw.)
• allergeen

Vertaling:
Engels: allergy
Nederlands: allergie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konstitusie
Volgende onderwerp: sprankelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 10:30:02 MGT 2024