Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swembroek
swembroek [boodskap #136959] Do, 17 Junie 2021 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swembroek
Afbreking: swem•broek
Samestelling: swem + broek


Selfstandige naamwoord: swembroek
Meervoud: swembroeke
Verkleinwoord: swembroekie
Meervoud van verkleining: swembroekies

Betekenis:
• 'n Broek waarin geswem word.

Gebruik:
• Bring jou swembroek saam, ons gaan swem.

Sinoniem:
• baaibroek

Hiperoniem:
• swemdrag
• swemklere

Vertaling:
Engels: swimming trunks, swim brief
Nederlands: zwembroek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sorbet
Volgende onderwerp: robuust
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 15:35:43 MGT 2024