Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsimpatiek
onsimpatiek [boodskap #136948] Do, 17 Junie 2021 12:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsimpatiek
Afbreking: on•sim•pa•tiek
Samestelling: on- + simpatiek


Byvoeglike naamwoord: onsimpatiek
Vergrotende trap: onsimpatieker
Oortreffende trap: onsimpatiekste
Attributief: onsimpatieke

Betekenis:
• Sonder enige simpatie of meegevoel.

Gebruik:
• Die dokter het onsimpatiek vir hom gesê dat hy besig is om dood te gaan.

Sinoniem:
• afsydig
• apaties
• emosieloos
• gevoelloos
• kil
• koud
• liefdeloos
• onbeleef
• ongevoelig
• onvriendelik
• onwelwillend
• stug

Antoniem:
• simpatiek

Vertaling:
Engels: unsympathetic
Nederlands: onsympathiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: briek
Volgende onderwerp: simpatiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 08:38:47 MGT 2024