Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » masseer
masseer [boodskap #136945] Wo, 16 Junie 2021 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
masseer
Afbreking: mas•seer


Werkwoord: masseer
Verlede tyd: het gemasseer

Betekenis:
• Iemand vryf om pyn te verlig.

Gebruik:
Masseer my rug so 'n bietjie asseblief.

Afgelei:
• masseerder
• masseersalon
• masseersessie
• masseerster
• massering

Vertaling:
Engels: to massage
Nederlands: masseren

Nota:
• Moenie "masseer" met "marsjeer" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vassteek
Volgende onderwerp: oplopend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:12:24 MGT 2024