Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versteen
versteen [boodskap #136937] Wo, 16 Junie 2021 14:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boom wat versteen het.
'n Boom wat versteen het.
versteen
Afbreking: ver•steen


Werkwoord: versteen
Verlede tyd: het versteen
Teenwoordige deelwoord: versteende

Betekenis:
• So hard soos steen word.
• Vassteek of styf word van koue of skrik.

Gebruik:
• Die boom het oor die eeue versteen.
• Sy versteen toe sy die spook sien.

Sinoniem:
• stol
• verhard
• verkalk
• verklip

Vertaling:
Engels: to petrify, harden
Nederlands: verstenen


Byvoeglike naamwoord: versteen, versteend
Attributief: versteende

Betekenis:
• Wat tot steen omvorm het.

Gebruik:
• Die argeoloog het 'n versteende fossiel van 'n vis gevind.

Wisselvorm:
• versteend

Sinoniem:
• gefossileer
• petrifiseer

Vertaling:
Engels: petrify, harden
Nederlands: versteend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kastig
Volgende onderwerp: onsuiwer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:11:47 MGT 2024