Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inspirasie
inspirasie [boodskap #136924] Di, 15 Junie 2021 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inspirasie
Afbreking: in•spi•ra•sie


Selfstandige naamwoord: inspirasie
Meervoud: inspirasies
Verkleinwoord: inspirasietjie
Meervoud van verkleining: inspirasietjies

Betekenis:
• Iets wat 'n mens inspireer; dit wat begeester en positief beïnvloed.

Gebruik:
• Die kankerlyer deel sy storie sodat ander inspirasie daaruit kan put.

Sinoniem:
• besieling
• begeestering

Afgelei:
• inspirasiebegrip
• inspirasieloos

Vertaling:
Engels: inspiration
Nederlands: inspiratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inspireer
Volgende onderwerp: gedrewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:13:41 MGT 2024