Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borslap
borslap [boodskap #136553] Sa, 15 Mei 2021 20:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kind met 'n borslap om die nek.
'n Kind met 'n borslap om die nek.
borslap
Afbreking: bors•lap
Samestelling: bors + lap


Selfstandige naamwoord: borslap
Meervoud: borslappe
Verkleinwoord: borslappie
Meervoud van verkleining: borslappies

Betekenis:
• Lap om 'n kind se klere skoon te hou as hy/sy eet.

Gebruik:
• Lyk my ons sal vir jou 'n borslap moet kry.

Sinoniem:
• beffie
• morsdoekie

Vertaling:
Engels: bib
Nederlands: slabbetje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kondoneer
Volgende onderwerp: besproeiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 00:33:23 MGT 2024