Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valkoog
valkoog [boodskap #136550] Sa, 15 Mei 2021 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
valkoog
Afbreking: valk•oog
Samestelling: valk + oog


Selfstandige naamwoord: valkoog
Meervoud: valkoë

Betekenis:
• Die oog van 'n valk, of figuurlik, 'n baie skerp oog.

Gebruik:
• Hy hou my met 'n valkoog dop.

Vertaling:
Engels: falcon's eye
Nederlands: valkenoog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandklas
Volgende onderwerp: seelug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:02:20 MGT 2024